Your cart is currently empty!
Author: totueer
-
totueer
posted on
No comments on God gee opdragte deur heidense koningsGod gee opdragte deur heidense konings
Koning Kores van Persië het die uitspraak gegee: Die Here die God van die hemel, aarde en see het al die koninkryke van die aarde aan my gegee. Sy volk mag terugkeer, en vat tempelskatte mee.Mense daar moet gee: silwer, goud en vee.Vat dit alles en gaan bou julle tempel daarmee. (Esra 1:1-4) In koning…
-
totueer
posted on
Nehemia
Vreeslik, die boodskappe uit elke oord.Verskrikte boodskappers bring die woord:“Die vyand in oormag kom van Noord –vernietig is elke stad en oord!” Laat ons wagte in die verte tuur.O, so naby jou oordeelsuur…Ek skuil agter die beskermingsmuuris dit wel bestand teen die vuur? Ek het gedink mure sal my beskerm.Luister net na die gehuil en…
-
totueer
posted on
Oorsig Nehemia
-
totueer
posted on
Oorsig Ester
-
totueer
posted on
Erediens, 6 September (audio)
-
totueer
posted on
Erediens, 30 Augustus (Audio)
-
totueer
posted on
Waarvoor hardloop jy?
Skreeuend en met swaard in die handhardloop hulle af op hul vyandDie doel is uitbreiding van maginpalm van besittings met eie krag.(bv. Joël 2:9) Verloorders in die bloedige geveghardloop angsbevange weg.Hulle het alles verloor wat hulle hetnou poog hulle om net hul eie lewe te red. (bv. Jer 4:29) ‘n Enkele hardloper gordel sy kleed…
-
totueer
posted on
Oorsig, II en II Johannes en Judas
-
totueer
posted on
Ontdek Haggai, graad 7-9
-
totueer
posted on
Ontdek Haggai, graad 3-6