Tag: Romeine.
-
Ek beveel suster Febe by julle aan,ek vra julle om haar by te staan. (Rom 16:1-2) Ek wil groete vir […]
-
God is die bron van standvastigheid,streef daardeur na eensgesindheid.Gee so deur een mond lof en eeraan God die Vader van […]
-
As julle die verskille nie op kan klaar,moet jy die swakke in die geloof aanvaar.Een dink jy mag net groente […]
-
Jy moet jou onderwerp aan owerheisdgesag,want God stel hulle aan en gee hulle die mag.Wie dus teen owerhede in opstand […]
-
Moenie aan die sondige wêreld gelyk raak,maar laat God julle denke nuut maak.So kan jy onderskei wat is God se […]
-
Het God dan sy volk, Israel, verstoot?Nee, kyk na my – ek was ook ‘n Jood.Toe Elia kla, het hy […]
-
Ek het ‘n voortdurende hartseeroor die uitverore volk van die Heer.God het verbonde met hulle gesluiten Christus as mens kom […]
-
Ek is ‘n gevangene van self probeer met die wetwaar ‘n doodsbestaan beheer oor my het. (Rom 7:17-23)Ek ellendige mens!Wie […]
-
So lank mens leef het die wet oor jou gesag,so is die vrou gebind tot haar man se sterwensdag.As sy […]
-
Moet ons dan aanhou aan sonde deelneemsodat God se genade kan toeneem?Ons is van doodsheid vergeef,hoe kan ons daarin voortleef? […]