Tag: Romeine.
-
God het ons vrygespreek deurdat ons glo:Daar is nou vrede tussen ons en Hom daarbo.Deur Jesus het ons toegang tot dié genade verkry:Vreugde in die hoop om dié heerlikheid te kry. (Rom 5:1-2) Ook in swaarkry is ons verheug en bly,want daardeur sal ons volharding kry.Dit kweek weer egtheid van geloof.Dit lei weer na hoop…
-
Vir Abraham was dit so:Hy is gered want hy het geglo. (Rom 4:3, Gen 15:6)Maar Abraham was besny – het hy dit nie daarvan gekry? (Rom 4:9-10) Nee, in Genesis vyftien het hy vryspraak gekryen hy is eers in Genesis sewentien besny.Die besnydenis is slegs ‘n tekendat God Hom regverdig reken. (Rom 4:11) Hy is…
-
Ek is as sondaar skuldig verklaar…Gelukkig staan die “maar nou” ook daar.Reeds in die Ou Testament het profete weergegeedat God se vryspraak in werking sou tree. (Rom 3:21) Die vryspraak kry jy nie vir joudeur die wet te onderhou.Nee, Paulus verduidelik dit so:God gee dit aan almal wat glo! (Rom 3:22) Almal se sonde is…
-
God openbaar Sy toorn uit die hemeloor al die goddeloosheid wat wemel.Wat die mens moet weet van die Koninkryk,was nog altyd binne hulle bereik. (Rom 1:18-19) Daar is geen verontskuldiging vir gedrag,want die skepping wys Sy ewigdurende krag.In die onverganklike God se plekstel hulle beelde en ander drek. (Rom 1:19-23) God gee hulle oor aan…
-
God het sy geregtigheid beloofaan die wat by Hom uitkom deur geloof. ALMAL IS SKULDIG VOOR GOD (Rom 1:18-3:20). Die heidene word nie verskoon, (1:18-32)ook die Jode word met straf beloon. (2:1-3:8)Daar is nie een onskuldig voor God, (3:9-20).elkeen is skuldig voor sy gebod! WIE GLO, WORD UIT GENADE VRYGESPREEK (Rom 3:21:5:21) God voorsien in…
-
-
-
-
God se magtige skeppingsdaadkom bloot deur net te praat (Gen 1)Die hemel getuig van Sy mag,die uitspandel besing Sy krag (Psalm 19:1-3)Hy het die mens geskep tot Sy eer. (Gen 1:25-26, Jes 43:7)Ja, alles is geskep vir en deur Jesus, ons Heer. (Kol 1:16) Satan het kom leer: Soek jou eie eer……
