Category: Hartseer tye


  • Chemo deur ‘n lyn oase soek in somerwoestyn… Sandstorm van kanker – God die enigste anker.   Verbleek van naar, maar Gees is daar. Vir elke vallende haar troos ‘n herfsblaar.   Winter kille broos, maar nie moedeloos, want reg deur pyn die siklus soewerein.   In soeke na rede bring Jesus lentevrede: Bloeiselvreugde oorspoel…

    Continue Reading


  • Sewe tot sewe

    Die gediggie het wyd gedraai. Solidariteit het hom ook nou opgneem: Sewe tot sewe,ek veg vir sy lewe. Die ou oom se paniekbevange oëwat bokant die masker uitstaaren met sy gehoor apparaat onklaar,maak my so diep bewoë… Dokters en ander kan kom en gaan,maar by sy bed moet ek bly staanen dit terwyl ek die…

    Continue Reading


  • Paul, ek onthou nog jy het mechano’s gebou.My dogters, julle het as skoenlappers ontvou.My man, jy kon Clover se melk balansseer,maar bowenal leef julle tot God se eer… Dis natuurlik om nou oor my te rou,maar psalm drie en twintig het ontvou.As nuwe hemelse aankomelingwil ek dit nou vir julle sing: Ek het nie bang…

    Continue Reading


  • Vir jou seer

    U het hom vir haar gegee:‘n Volbloed man van die see.Saam kon hulle duikin die natuur se buik.Sorgeloos kon hulle leefmet arendsvlerke sweef. Soos die boek Job leerhet Satan hier ook probeer:Drie grafte in die verhaalen self ook in die hospitaal… Here, wees U die anker in haar nood,tel U haar sagkens in U skoot.Laat…

    Continue Reading


  • Pa Faan

    ‘n Traan.Pa Faanhet gegaan. Op aarde was hy sag,in die hemel kan hy lag.Sy boodskap vir jou vandag: Dankie my seunvir jou ondersteun:Ek kon op jou steun! Die laaste jaarmet jou daar:So kosbaar! Jy kan berus.Ja, wees gerus:Ek kan nou rus! Ek is met liefde omhulen met vrede gevul.Ek word op my knieë stil. en…

    Continue Reading


  • Eerstelyn pyn

    Skreeuend kom die ambulans op die toneel:Bloed, dood en chaos wat gelyk afspeel.Keuses, prioriteite, instink en ervaringbring die krisis tot hanteerbare bedaring. Gefokusde oë agter masker mondeverstaan die implikasies van die wonde.Soos die pasiënt se bloeddruk begin kwyn,so ook die bloed se toevoer na die brein… Hulle kry die bloeding nie gestop,die hart hou ook…

    Continue Reading


  • O Almagtige Skepper Heer,aan U kom toe al die eer!U laat alles gebeur,want U is in beheer. Ek het vir ‘n laaste groet gegaan,maar min het ek verstaandat deur hierdie daadU ook met my wou praat… U grootheid het daar ontvoutoe mense vertel hoe hulle onthouvan Annette, die onbaatsugtige vrou,in haar diensbaarheid altyd getrou. Ag,…

    Continue Reading


  • Annette is weg

    Annette is weg… Lees ek reg? Soos ‘n beskermde ma henhet sy kinders vir God gewen. Vele kuikens onder haar vlerk, in haar gemeenskap en kerk. Annette is weg, dis vreeslik sleg. By die werk, vir Jone, ‘n anker vrou, wat in Clover storms almal kalm kon hou. Op wie se werk uitset jy kon…

    Continue Reading


  • Towel of love

    A small towel especially for you as reminder: God will come through. He will turn every heartbroken “Why?” into an exclamation: “On Me you can Rely!” When hardships make you sweat, make your towel soaking wet. On the back of your neck it will sooth – Soon your road will feel smooth! When sorrows blur…

    Continue Reading


  • Kanker

    Here dit maak my so seer om te sien hoe kanker my geliefdes verteer. Ag Here, gee my raad: Ek weet nie hoe om met hulle te praat… Ag Here, die gesinne lyk so broos. Hoe kan mens hulle troos? Here, wat gaan tog hier aan Hoe kan mens dit verstaan? Dit gaan so goed…

    Continue Reading