Category: Hartseer tye


  • Alzheimers

    Waar bly julle nou weer? Dié vragie maak nie seer, want sy onthou nie altyd meer. Tannie het die kinders opgepas: Liefde, kos en doeke nooit ‘n las. Tye wat ons goed onthou van hierdie besondere vrou. Waar bly julle nou weer? Sy kan die vragie nie keer, want sy onthou nie altyd meer. Tannie…

    Continue Reading


  • Matthew

    Sy lewe op aarde is nou verby – dae gevul met swaakry en ly. Hy het jul soms tog laat lag, maar onvermydelik hierdie dag… Die Here wil jou ‘n boodskap bring: Waar hy nou is, is hy besig om te sing! Vol vreugde kan hy huppel en spring, terwyl hy aan Hom ‘n loflied…

    Continue Reading