Category: Gebed


  • Spreuke 1:7

    Spreuke een vers sewe wil ons leerontsag vir U, O Heer,is die begin van die kennis wat ons begeer.Weerhou my daarvan om vandag,wysheid en vermaning te verag. Amen

    Continue Reading


  • Esra 7:10

    Here, laat my, wat ander wil bedien, leef volgens die riglyn in Esra sewe vers tien: Esra het hom gewy aan die wet van die Heer. Hy wou Israel elke voorskrif en bepaling leer. Hy wou dit in praktyk toepas en gebruik. Ag Here, gee dat my lewe ook so sal lyk. Amen

    Continue Reading


  • O God, gee ons soveel kennis van U wetdat selfs al kry ons soos Job swaar,mense van ons sal kan verklaar:Hierdie is ‘n man wat wysheid het. Laat U Gees ons binneste dwingom oor U weldade te singSoos nuwe leersakke van wynlaat my oopbars en U lig laat skyn. Ons bid vir die in Job…

    Continue Reading


  • Gebed: Mat 7:24-27

    Rotsmense O God, gee vanoggend vir my insiguit Matteus sewe vers vier en twintig: Laat my na U Woord luister en dit vertrou.Ja, soos ‘n verstandige wat sy huis op ‘n rots bou.As storms en winde oor my huis gaanlaat dit stewig op daardie Rots staan. O genadige God, gryp in met U hand,so baie…

    Continue Reading


  • O God, gee ons soveel kennis van U wetdat selfs al kry ons soos Job swaar,mense van ons sal kan verklaar:Hierdie is ‘n man wat wysheid het. Laat U Gees ons binneste dwingom oor U weldade te singSoos nuwe leersakke van wynlaat my oopbars en U lig laat skyn. Ons bid vir die in Job…

    Continue Reading


  • O God, sal U my tafel vandag versiermet Matteus vier vers vier: U het die volk vir veertig jaarin die woestyn gelei en gespaar.U het dit gedoen om hulle nederig te maaken om te toets of hulle gehoorsaam sou raak. U het hulle honger laat leien hulle toe manna laat kry.‘n Soort brood wat niemand…

    Continue Reading


  • Gebed: Ps 1:1-2

    O God, ek bid vandag uit Psalm eenvir mede gelowiges, ja vir U dogter en seun: Vir hulle is my hart se wens,om die geluk te vind as mens,wat nie saam met die raad van goddelose gaanen nie op die pad van die sondaars staan.Ek wil veral vanoggend vir hullle bid,dat hulle nie in die…

    Continue Reading


  • O God, raak vanoggend ons harte aanmet wat in Lukas vier en twintig staan: U Seun het self in hierdie deel gesê,dat Hy die lydingsgebeure uit die Ou Testament uitlê.U Gees het die wat geluister het se oë oopgemaaken toe eers sien hulle die opgestane Jesus raak. Open ook so ons oë en die wat…

    Continue Reading


  • O God ek bid uit twee Timoteus drie vers sewentienek bid dit vir my, maar ook vir die mense wat ek bedien: Die hele Skrif is deur U geïnspireer:Dit het groot waarde om ons te onderrig en leer,om die bose se dwaling te bestry,om al die verkeerdhede te vermy,om ‘n regte lewenswyse te verstaan,waarin ek,…

    Continue Reading


  • Gebed: Heb 1:1-4

    O God, in hierdie vroeë oggenduurbid ek uit Hebreërs een vers vier: In die ou tyd het U op op baie maniere en baie keermet ons deur die profete gekommunikeerMaar in hierdie eindtyd het U ons guns verleenen praat nou met ons deur U Seun. O God, soveel mense gaan die ewige lewe mis!Laat hulle…

    Continue Reading