Gebed: Job 32:12,18 en 33:1-3

O God, gee ons soveel kennis van U wet
dat selfs al kry ons soos Job swaar,
mense van ons sal kan verklaar:
Hierdie is ‘n man wat wysheid het.

Laat U Gees ons binneste dwing
om oor U weldade te sing
Soos nuwe leersakke van wyn
laat my oopbars en U lig laat skyn.

Ons bid vir die in Job se smart
soos Elihu uit ‘n opregte hart.
Laat hierdei woorde die boek Job wees
woorde gespreek deur U Gees.

Amen