Esra 7:10

Here, laat my, wat ander wil bedien,
leef volgens die riglyn in Esra sewe vers tien:

Esra het hom gewy aan die wet van die Heer.
Hy wou Israel elke voorskrif en bepaling leer.
Hy wou dit in praktyk toepas en gebruik.
Ag Here, gee dat my lewe ook so sal lyk.

Amen

Leave a Reply

Discover more from Tot U eer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading