Spreuke 1:7

Spreuke een vers sewe wil ons leer
ontsag vir U, O Heer,
is die begin van die kennis wat ons begeer.
Weerhou my daarvan om vandag,
wysheid en vermaning te verag.

Amen

Leave a Reply

Discover more from Tot U eer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading