Category: Bybel berymings
-
Klaagliedere is ‘n interessante boek,elke vers begin met ‘n letter van die alfbet.In sy middel moet jy die boodskap soek:Dis net God wat uit die nood kan red!
-
Jongman, grysaard, selfs invalide nie ontsien,ja, tot in die heiligdom het hul die dood gesien.Die heilige voorwerpe is saam na die vreemde land.Die tempel van die Here is heeltemal afgebrand. Vreeslik baie is wreed vermoor:Net vierduisendseshonderd vir ballingskap oor (Jer 52:30). Jeremia se profesië het verklaar:In ballingskap vir sewentig jaar. II Kon 25; II Kron…
-
Wees altyd bly,ja, bly in die Heer.Die Here is naby.Bid wat jy begeer. Wees nie besorg,smeek by jou Borg. (Fil 4:4-6) Die vrede van God wat verstand te bowe gaan,sal oor jou hart en gedagtes wag bly staan. (Fil 4:7) Alles wat waar is,alles wat edel is,alles wat mooi is,alles wat prysbaar is,dit is wat…
-
Ek beskou my bates as waardeloos op aarde.Om Christus te ken oortref alles in waarde.Ek los alles om Christus as bate te kry:Deur in Hom te glo, spreek Hy my vry! (Fil 3:7-9). My wens is om Christus te ken as kind,die krag van sy opstanding te ondervind.Ek stel my gewillig aan Sy lyding blooten…
-
Julle het die troos in Christus ondervind,die aansporing van liefde as Sy kinden die gemeenskap deur die Gees.Daarom moet julle nou eensgesind wees. (Fil 2:1-2). Julle moet Christus se gesindheid vertoon:Hy kon goddelik in die hemel bly woon.Hy het as slaaf aan die mens gelyk geword,en deur die kruis verneder tot in die dood! (Fil…
-
Ja, hier in die tronk kry ek swaar,maar ek kon die evangelie verklaar.Die keiserlike wag is nou ook by die kerken my broers is in hul vertroue gesterk! (Fil 1:12-14). Ek kan wel hier die doodstraf kry,maar ten spyte daarvan is ek bly:Want Christus is my lewenskunsen om te sterwe is vir my wins. (Fil…
-
Al wonder ek of lyding baat, (Fil 1)en gee my lig amper mee. (Fil 2)Al is die lewenswedloop swaar (Fil 3)en is my blydskap nie altyd daar, (Fil 4)Tog weet ek, ek is tot alles in staatdeur Hom wat my die krag gee. (Fil 4:13).
-
Die lewe het soveel druk en jy vind nie ware geluk.Jy gee nou maar besen vou onder die stres… Die werk word net meer en meerStroomversnellend meegesleurbegin jy dink:Ek verdrink… Jou stryd is nie teen bloed of vlees,maar teen mag, gesag en bose gees.Trek die volle wapenrusting aandis al hoe jy kan bly staan. (Ef…
-
Alle lof aan Hom wat die Vader van my Here Jesus is,wat my seëning, deur die Gees, in Christus is. (Ef 1:3) Nog voor die grondlegging van die wêreld se ontstaanis ek verkies om sonder gebrek in liefde voor God te staan.Ek is voorbeskik as kind van Jesus, Christus my Heer.Die doel: Tot lof van…
-
Uit God se wonderlike liefde en genade, (Ef 1:5)ja, nog voor enige van Sy skeppingsdade, (Ef 1:4) het God bestem dat jy Sy kind kan wees (Ef 1:5)en dat jy sonder jou sonde sal wees. (Ef 1:7) Hy het besluit om jou Sy wil te leer. (Ef 1:9)Ja, Christus is ons hoof, die Heer. (Ef…
