Category: Bybel berymings
-
Job:As die skaal my ellende ‘n gewig moes gee,sou dit swaarder weeg as die sand van die see. (Job 6:1-3)Help my om te verstaan, dan sal ek stilbly.‘n Bestraffing van julle is nie wat ek wil kry. (Job 6:24-25)Wie medelye met ‘n vriend as ‘n las beskouis soos ‘n droë spruit, vir hom wat dors…
-
Job se vriende het hulle klere geskeuren saam met Job in stilte getreur. (Job 2:12-13)Wie sou ooit kon raaidat Satan hul troos sou verdraai… Job:Ag, was die dag van my geboorte tog nie daar – Dan was ek van hierdie smart gespaar. (Job 3:1-10)Waarom was ek nie maar ‘n dood gebore kindwat in die graf…
-
Job was vroom, ja, amper volmaak.Hy was opreg besig met God se taak.‘n Godvresende was hy en het die kwaad vermy. (Job 1:1 1853 en 1983) Hy was met sewe seuns en drie dogters geseënen God het aan hom groot rykdom verleen.Soms het sy kinders saam fees gevierdan het Job hulle gereining deur die offer…
-
-
Moet dit nog nie weggooi:Die tros se sap drup nog rooi.Netso sal ek doen met dié wat op My wag,hulle kry ‘n land en groot nageslag. (Jes 65:8-10) Maar van julle het afvallig gewordmet afgods offermaaltye in jul bord.Met die dood as straf gaan Ek slaan,want die pad wat julle kies staan My nie aan.…
-
Laat jou dokter stem hoorsoos ‘n ramshoringskoor.Wys my volk hoe hulle oortree,jy moet hulle ‘n lys van hul siektes gee: (Jes 58:1) Na My wil vra hulle elke dagasof hulle wil weet wat Ek verwag.Hulle gee die heeltyd voordat hulle doen wat hulle hoor.Hulle vra My om oor sake te beslis,maar vir My teenwoordigheid is…
-
Kom, almal wat dors is, kom na die water vir rus. Sonder geld kan jy weet: kom, koop, ja kom eet. Jy kan sonder om te betaaljou wyn en melk kom haal. Waarom betaal julle julle dood:Wat julle verdien is nie brood? Waarom werk julle vir iets wat nie versadig? Luister aandagtig dat Ek jul…
-
Hy sal My Dienaar wees,Ek gee Hom my Gees.‘n Geknate riet sal Hy nie breek,Hy maak My wil bekend aan die leek. (Jes 42:1-4) Ja, Hy is My knegdeur Hom vind jy die weg. (1953) Ek het die hemelkoepel gemaak,alles wat lewe was My taak.Ek is aan My verbond getrou,daarom beskerm Ek Jou. (Jes 42:5-6)…
-
Jy moenie in swaarkry bang raak,onthou: Ek het jou gemaak!Al ervaar jy nou pyne,onthou: Jy is Myne! (Jes 43:1) As jy deur water moet gaan,is dit Ek wat by jou staan.Is jy in vlamme van vuur,is Ek ook by jou in daardie uur (Jes 43:2) Ek is die Heilige God en Heer,Ek bring vir jou…
-
Die uitkoms is hier!Die uitkoms is hier! (Jes 40:1)Woorde van troos,want jy is so broos. (Jes 40:1, 1953) Bring vir Jerusalem die goeie tyding:God bring vir julle bevryding!Julle het geboet vir julle sonde.Julle het betaal met al julle wonde. (Jes 40:2) Roep van die berg: “Julle God is hier!” Die Here God kom, julle moet…
