Filippense oorsig

Al wonder ek of lyding baat, (Fil 1)
en gee my lig amper mee. (Fil 2)
Al is die lewenswedloop swaar (Fil 3)
en is my blydskap nie altyd daar, (Fil 4)
Tog weet ek, ek is tot alles in staat
deur Hom wat my die krag gee. (Fil 4:13).

Leave a Reply

Discover more from Tot U eer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading