Die val van Jerusalem

Jongman, grysaard, selfs invalide nie ontsien,
ja, tot in die heiligdom het hul die dood gesien.
Die heilige voorwerpe is saam na die vreemde land.
Die tempel van die Here is heeltemal afgebrand.

Vreeslik baie is wreed vermoor:
Net vierduisendseshonderd vir ballingskap oor (Jer 52:30).

Jeremia se profesiƫ het verklaar:
In ballingskap vir sewentig jaar.

II Kon 25; II Kron 36; Jer 39 en 52