Category: Bybel berymings


  • Obadja

    So sê die Here oor Edom:“Al die nasies moet kom!Saam moet ons oorlog maak,want teen Edom het Ek ‘n saak!” (Ob 1:1) Jy is deur jou vermetelheid mislei.Jy dink: Wie sal my hier bo kan afkry?Al het jy tussen die sterre jou vesting gebou,ook daar sal jy jou oortredings berou… (Ob 1:2-4) Daardie dag sal…

    Continue Reading


  • Ek sien ‘n man met linneklere aan‘n Vierde visioen, moeilik om te verstaan.Sy liggaam het geskitter soos ‘n edelsteen,soos gepoleerde brons, sy been. (Dan 10:1-8) Toe ek die man hoor praat,val ek in bewustelose staat.‘n Hand het my gerusgestel:“Ek wil jou die toekoms vertel.Dis opgeteken in die boek van Waarheid:Konings en volke se komende stryd.”…

    Continue Reading


  • Daniël se gebed

    Ek het uit Skrifte van Jeremia vasgesteldat die ballingskap sewentig jaar sou tel.Daarom het ek tot God gebiden my kop vastend met as gewit. (Dan 9:1-3) Ontsagwekkende God, U handhaaf u verbond en u trouteenoor dié wat U liefhet en U gebooie hou.Ons het gesondig en ons het oortree – nie volgens U bepallings, maar…

    Continue Reading


  • Ek het ‘n skaapram sien staan.Hy het almal gestoot en verslaan. (Dan 8:1-4)Toe kom ‘n bokram met ‘n horing wat verstom:Die skaapram was nie opgewasse teen hom. (Dan 8:5-7) Op die hoogtepunt van sy mag,breek die groot horing en so sy krag.Vier horings het toe uitgekomen uit een ‘n nuwe, maar half krom. (Dan 8:8-9)…

    Continue Reading


  • Winde wat uit al vier rigtings waai,het die see onstuimig laat draai.Vier groot diere uit die see,deel die toekoms mee: (Dan 7:1-3) ‘n Wrede leeu met arendvlerk.‘n Beer met ‘n bek so sterk.‘n Luiperd waar vier koppe uit toring‘n Monster met ystertande en tien horing. (Dan 7:4-8) Op die troon was Hy wat ewig leweSy…

    Continue Reading


  • Honderd en twintig goewerneurs het regeer,drie ministers was oor hulle in beheer.Die bekwame Daniël het onder hulle getel.Die koning wou hom oor almal aanstel. (Dan 6:1-4) Die ministers en goewerneurs-generaalsoek toe iets waarin Daniël faal.“Ons kon geen onreëlmatigheid sien,kom ons misbruik hoe hy sy God dien.” (Dan 6:5-6) U moet ‘n dekreet uitvaarEn daarin moet…

    Continue Reading


  • Ek is die magtigste koning verseker: Kyk, ek drink uit hul God se beker!Juis in daardie glorie uurskryf ‘n hand op die muur: (Dan 5:5-8) Getel, getel, geweeg en verdeel.Dis Ek wat met konings speel.Die koning het van vrees gebewe.Dié nag was die einde van sy lewe. (Dan 5:25-30)

    Continue Reading


  • Wie nie buig en die beeld aanbid,sal ek in hierdie brandoond sit! (Dan 3:4-7)Sadrag, Mesag en Abednego het nie gebuigen moes voor die koning getuig…Besef julle dat julle net dié kans het –watter god sal julle dan uit my mag red? (Dan 3:8-15) Sadrag, Mesag en Abednego gaan toe voortom koning Nebukadnesar te antwoord: Ons…

    Continue Reading


  • Nebukadnesar het hom oor ‘n droom ontstel.Hy vra toe sy wyses om die betekenis vir hom te vertel.“Mag u lank lewe. Ons sal u droom vir u kan uitlê,maar wat u gedroom het, moet u vir ons sê.” (Dan 2:1-4) “As julle my nie die droom en sy uitleg gee,sal ek julle in stukke kap…

    Continue Reading


  • Hierdie boek wou Israel leer:Ten spyte van die ballingskap se seer,God bly altyd in beheer. Konings dink hulle sal altyd regeer,maar elkeen lê die tuig weer neer,want God is in beheer. Nebukadnesar wou homself vereer,maar selfs die vuuroond is gekeer.Hy moes soos ‘n dier gras verteeren so het Nebukadnesar hom bekeer,want God is in beheer.…

    Continue Reading