Category: 09 Briewe
-
Vir Abraham was dit so:Hy is gered want hy het geglo. (Rom 4:3, Gen 15:6)Maar Abraham was besny – het hy dit nie daarvan gekry? (Rom 4:9-10) Nee, in Genesis vyftien het hy vryspraak gekryen hy is eers in Genesis sewentien besny.Die besnydenis is slegs ‘n tekendat God Hom regverdig reken. (Rom 4:11) Hy is…
-
Ek is as sondaar skuldig verklaar…Gelukkig staan die “maar nou” ook daar.Reeds in die Ou Testament het profete weergegeedat God se vryspraak in werking sou tree. (Rom 3:21) Die vryspraak kry jy nie vir joudeur die wet te onderhou.Nee, Paulus verduidelik dit so:God gee dit aan almal wat glo! (Rom 3:22) Almal se sonde is…
-
God openbaar Sy toorn uit die hemeloor al die goddeloosheid wat wemel.Wat die mens moet weet van die Koninkryk,was nog altyd binne hulle bereik. (Rom 1:18-19) Daar is geen verontskuldiging vir gedrag,want die skepping wys Sy ewigdurende krag.In die onverganklike God se plekstel hulle beelde en ander drek. (Rom 1:19-23) God gee hulle oor aan…
-
God het sy geregtigheid beloofaan die wat by Hom uitkom deur geloof. ALMAL IS SKULDIG VOOR GOD (Rom 1:18-3:20). Die heidene word nie verskoon, (1:18-32)ook die Jode word met straf beloon. (2:1-3:8)Daar is nie een onskuldig voor God, (3:9-20).elkeen is skuldig voor sy gebod! WIE GLO, WORD UIT GENADE VRYGESPREEK (Rom 3:21:5:21) God voorsien in…
-
Wees lief vir jou Christen broeren gasvry as ‘n vreemdeling inloer,Behandel gevangenes asof jou ook daaren wees in die huwelik getrou aan mekaar. (Heb 13:1-4). Julle moet geldgierigheid verset:Wees tevrede met wat jy het! (Heb 13:5)Die Here sal jou nooit verlaatwees daarom nie bang vir ’n ander se daad. (Heb 13:6) Onthou in elke dag…
-
Sinai was ‘n tasbare bergwaar julle jul gesig moes verberg.Dit was ‘n brandende vuur en donderwolkwaar Moses God se boodskap moes vertolk. (Heb 12:18-21, Deut 4:11-12, Eks 19:16-19, Eks 20:18-20). By die Sionsberg hoef julle nie te bewe:dis die stad van die God wat lewe.Miljoene engele is feestelik vergaaren die wat se name opgeteken is,…
-
Die tyd is te min om te vertel van elke verhaal,van rigters en konings wat oorwinnings behaal.Vuur is geblus en vir leeus was hule nie bang,want hulle het in swakheid krag ontvang. (Heb 11:32-34). Vroue het in geloof hul kinduit die dood teruggevind.Ander gelowiges wou nie vir vrylating betaal,met die wete: Hulle word vir ‘n…
-
Dink terug aan vroeër dae:Julle het gely sonder om te kla.Julle het in die stryd staande geblyen saam met die gevangenis gely. Julle het met blymoedigheid aanvaartoe hulle julle besittings vir hulle vergaar,want julle heg nie daaraan waarde:Julle besitting is beter en blywend in waarde (Heb 10:32-34). Moenie prysgee om in geloof te vertrou:Dit hou…
-
In die tabernakel was daar ‘n kandelaar:Dit het gesimboliseer God was daar. (Heb 9:2; Op 1:12-13,20)Die tafel met offerbrode het verklaardie volk is vir Sy sorg dankbaar. (Eks 25:23,30; Lev 24:8-9) Die Allerheiligste was toe met ‘n gordyn. (Heb 6:19; Heb 9:3; Heb 10:20)Net die Hoëpriester kon voor God verskyn. (Heb 9:8).Die gerubs het die…
-
Ons het ‘n volmaate Hoëpriester, dis ‘n feit:Hy sit aan die regterhand van die Majesteit. (Heb 8:1). Die aardse priesters bedien ‘n skadubeeld van wat sou komen bring offers in ‘n afbeeldling van die hemelse heiligdom. (Heb 8:3).Die ware verbondstent is opgerig deur Hom.Ja, Hy is die Bedienaar van dié heiligdom. (Heb 8:2). Die voorvaders…
