Category: 09 Briewe
-
Die Bybel het ons min van Melgisedek geleer,maar beklemtoon hy bly priester altyddeur. (Heb 7:3, 1953).Die Hebreërs skrywer verbind hom aan Jesusom te wys dat Hy ‘n beter priester as die aardses is. As hierdie volmaakte Hoëpriester dan ‘n offer bring,roep Hy uit: “Dit is volbring!” (Joh 19:30).Sy een offer het my en jou sonde…
-
Hoe gaan ek julle oor ‘n moeilike saak inlig:Julle word nog maar met melk gevoedterwyl julle al ander moes kon onderrigen moes kon onderskei tussen sleg en goed? (Heb 5:11-14). Die leer oor die bekering en geloof was die begin,daarna is julle ingelig oor doop en handoplegging.Toe oor opstanding uit die dood en die ewige…
-
Jou Hoëpriester is hieraan getrou:Sy taak is om vir jou ’n brug te bou.Oor die brug bring Hy God na jou (Heb 4:14-16).Hy neem jou daaroor na God – vertrou! (Heb 5:4-10). Kom terugna die brug! Oor die brug bring Hy God na jou (Heb 4:14-16).Het jy al die boodskap verstaan?Hy het op aarde vir…
-
Kom ons jubel tot eer van die Heer.Laat ons juig oor die rots waar ons redding vind.Laat ons na Hom toe gaan met lof en eer,want ons is die Here, die magtige, se kind. (Ps 95:1-7). As julle vandag maar na Hom wou luister… (Heb 3:7) Moenie hardkoppig wees soos destyds in die woestyn:Julle voorvaders…
-
Ons is vir die Here afgesonderen deel aan die hemelse roepingswonder.Let daarom noukeurig op Jesus, want Hyis die Hoëpriester van die geloof wat ons bely. (Heb 3:1) Moses was die grootste man, onthouhy was in die huis van God getrou. (Heb 3:2)Jesus het egter die geestelike huis gebou. (Heb 3:4-6, I Pet 2:4-5).Hy is hoeksteen…
-
God het ons verdere guns verleen:Nou praat Hy deur Sy Seun! (Heb 1:1).Sy boodskap moet julle nie mis,want kyk net wie Hy is: Deur Hom is die wêreld gemaak.God het Hom erfgenaam van alles laat raak. (Heb 1:2).Jy sien die heerlikheid van God uit Hom straal, maar tog het Hy vir jóú sonde betaal! (Heb…
-
In die verlede het God op baie maniere gepraat: (Heb 1:1)Mense kon Sy stem hoor in die natuur. (Ps 19:2-5, Rom 1:19-20).Hy het ook deur drome sy boodskap gelaat (Gen 28:12-15).Profete het dringend geroep tot die laaste uur, (Jer 16:1-4). maar nou… het Hy ons verdere guns verleen:Nou praat Hy deur Sy seun! (Heb 1:1).Sy…
-
Vir die wat se hande so slap hangJa, jy wat die uitkoms so verlang: As Jesus se kommunikasie jou hart aanraak,besef jy Hy is die Hoëpriester, so volmaak!Met Hom as rolmodel in jou lewe,kan jy na die uitpunt strewe! Deel 1: As Jesus se kommunikasie jou hart aanraak…In die begin het God op baie maniere…
-

Die binneste geloofsgroei sirkel:Ek bid dat julle God sal leer kenen deur die Gees, wysheid en insig wen,sodat julle tot eer van God sal lewe,en na die vrug van goeie werke strewe. Die buitenste geloofsgroei sirkel:Mag julle in kennis bly groeien krag kry om volhardend te stoei.Wees oor jou erfenis, wat wag, blyen laat dit…
-
Die uitnemendheid van Christus (Kol 1)Deur die Seun sien ons God se beeld raak,God het deur Hom alles gemaak.Voor alles was Hy daar,en Hy hou alles bymekaar. (Kol 1:15-16) Hy is hoof van die liggaam, Sy kerk.Hy hou dit in stand deur Sy werk.Hy het eerste uit die dood opgestaanen so die weg na die…
