Category: 09 Briewe
-
In dieselfde tyd as sy brief aan Kolossenseskryf Paulus ‘n brief met heel ander wense:Filémon, in my gebede bly ek onthouen dank God vir jou jou liefde en trou. (Fil 1:4,5) My bede is vir dieper insig in wat Christus kan doenDaarom skryf ek hierdie brief om te versoen.Uit die gevangenis het ek hierdie brief…
-
-
Paulus se eerste argument (Gal 1,2).Hierdie evangelie is regtig waar,want God het dit aan my verklaar. (Gal 1:11,12)Ek het die apostels ontmoet na veertien jaaren toe gesien dat ons die evangelie dieselfde verklaar! (Gal 2:1,2) Jy word nie van sonde vrygespreek deur die wet te onderhoumaar alleen deur in Jesus Christus te glo en vertrou.…
-
Die Masedoniërs was baie arm,maar tog in vrygewigheid warm.Op hulle liggame swaar beproewingsmerke,tog dring hulle aan op liefdeswerke (II Kor 8:2-4) Hoe kan dit wees?Ons moet dieper lees: Hulle was só gevul met vreugde,dit het oorgeloop in liefdesdeugde.Meer as enige verdrukkingsswaarwas die vreugde wat hul ervaar. (II Kor 8:2) Hoekom was hulle dan so bly?Hulle…
-
In ons verhouding is daar ‘n breuk,maar die Here het deure oopgemaaken deur ons versprei die reukvan ware kennis wat harte raak. (II Kor 2:12-14) Julle is Christus se brief,deur ons geskryf, nie met ink,maar met God se Gees.Nie op klip, maar op harte van vlees. (II Kor 3:2-3). Ons is soms verdruk,maar nie teneergedruk.Ons…
-
Praat in tale sonder liefde,is soos ‘n klinkende metaalen ‘n galmende simbaal. Al het ek al die kennis geleer,en ek het geloof in die Heer,is ek niks sonder die liefde. Al gee ek alles wat ek het weg,selfs my ligaam, is dit slegen baat dit niks sonder liefde. Liefde is…geduldigen vriendelik. Maar nie…afgunstig,grootpraterig,verwaand,onwelvoeglik,en liggeraak. Liefde…
-
Dis die Gees wat die gawes gee. (I Kor 12:4,11)Die Here gee opdragte daarmee. (I Kor 12:5)God bring die kragtige werkinge in stand. (I Kor 12:6)Dis tot voordeel vir almal in die land. (I Kor 12:6) Ons is almal een liggaam,so werk al die gawes saam. (I Kor 12:14, 27)As een van die lede ly,is…
-
As jul in gewetensake mekaar nie verstaan,pak dit in ‘n gesindheid van liefde aan. (I Kor 8:1). Paulus, kan ons afgodsvleis wel eet?Dis nie almat wat die waarheid weet: (I Kor 8:7).Daar is net een God, moet jy verstaan. (I Kor 8:2)Dis nie deur kos wat jy nader aan Hom gaan. Jy wen of verloor…
-
Paulus antwoord dit wat die Korinthe vra:Die vraagstuk hier is hoe om jou sedelik te gedra. Die Korinthe het hul in onsedelikheid begeef‘n man en sy stiefma het as egpaar saamgeleef (I Kor 5:1-2)Sulke mense moet julle onder julle uitveeg‘n Bietjie suurdeeg deutrek die hele deeg! (I Kor 5:6) Julle kan nie uit hierdie wêreld…
-
Ek beveel suster Febe by julle aan,ek vra julle om haar by te staan. (Rom 16:1-2) Ek wil groete vir Priscilla en Akwila oordraag – hulle het hulle lewe vir my gewaag.Groete aan al die gelowiges daar,wat in hulle huis daar vergaar. (Rom 16:3-5) Groete ook aan Andronikus en Juniaswat saam met my in die…
