Category: Algemene gedigte
-
Ek is nou moeg gejaagen in die oggende traag.Ek is te min by my gesinen lus om voor te begin.Ek kyk na my lysie met ‘n sugen my skaal lees oorgewig!Om my het almal net seerlewenskuns moet ons leer. 1. Moenie skroom, jaag my droom.Ek besef die doel van my leweis om na ‘n hoër…
-
Die Gees het op die water gesweef.Geen mens of dier het nog geleef.God het toe net begin spreeken lewe het die stilte verbreek.Op dag sewe het almal gerus,in valse gerustheid in gesus… Die boom se appel was te rooivir Eva, die duiwel se prooi.Die band met God, so innig,verander toe gans te vinnig.En hierdie keer…
-
As telekommunikase daal,beteken dit ons gaan faal?Ons besigheid is daarop gebou…Gaan ons voorspoed bly behou? As ons bid, o God, gee ag,want vir U het ons ontsag!Selfs al is dit net u fluister,sal ons na U boodskap luister. Deur geslagte is ons verbind.Deur U Seun is ons U kind.Ja, U is ons enigste Heer.Ons wil…
-
“Dink groot!” is wat hul sêas jy sukses wil hê.As jy strategies na dinge kykword jy sommer skatryk! Doen dinge met spoeddan gaan dit goed.Party besluite is hard en koud,maar dis nodig vir jou behoud. Adam en Eva was in die paradystoe die slang hulle die strategie wys.Dink groot: Julle kan soos God word!‘n happie…
-
En so het ek vandag verjaar –ek is nou ‘n volle vyftig jaar.Van my vriende was ook daar.Herinneringe wat ek gaan bewaar… Op so dag kyk ons saam terug.Hier en daar moes ons sug,maar meestal kan jy nie glohoeveel seëminge was daar van Bo. Kyk ons saam na wat lê nog voor:Die dinge in ons…
-
Nog ‘n lewensjaar is verbymet ‘n wondervrou aan my sy.‘n Voorbeeld in Woord en gebed,is die wondervrou wat ek het, As die kinders in die nag ronddwaal,sal haar omgee whatsappeies nie faal.Haar gym voorbeeld bly motiveerVir my boepie, ai hoeveel keer… Ek dank U o genadige Heer,want deur haar is ek bekeer.In haar het ek…
-
In ons land se Bethlehem gaan dit swaarJy hoor gereeld van plaasmoorde daar.Die boere gemeenskap dra die jukvan swaar finansiële druk. In Bethlehem het ‘n ster geskyn,daarom sal alle pyn verdwyn‘n Kind is daar gebore,daarom is jý nie meer verlore. My sussie bly ook daaren God gebruik vir haar:Sy genees mense se fisiese pyn,sy laat…
-
Oupa se gedig toe hy tagtig geword het: Vandag is ek mos 80 jaartwee ronde nulle opmekaar.Reg langsaan nog ‘n ronde nulom al die syfers aan te vul.En dit is waar God my wil hêmet niks om van myself te sê.Net een ding wat die Heer ons vra:Ons moet mekaar se laste dra,die wet van…
-
O God, U wat op U hemeltroon sit:U is die regeerder in heilige wit.U seën ons hier op aardemet dinge van onskatbare waarde. U hemeltroon is so volmaak,maar U gee ons stoele vir ons taak.My ma is soos ‘n uitskop leuenstoel:As kind kon ek daar sit en veilig voel. My pa-stoel was meer soos in…
-
Ek sien hom in die gang afloopom ‘n bottel Gaviscon te koop.Daar is ‘n ander kuurvir die borrelende suur… Dit is opvallend die laaste rukhoeveel mense is verstrik.Ek sien dit weer en weer:Baie mense is gefrustreer. Daar is groeiende woedein die massas se armoede.Hulle emosie groei saamom die verlede te blaam. Susan kon nie leernou…
