Category: Algemene gedigte
-
Raak jy moedeloos in jou taak?Dink jy God sien jou nie meer raak? (Jes 40:27)Voel dit of jy net verloor?Het jy dan nog nie gehoor: (Jes 40:28) Die Here is van ewig af daar. Hy skep in sewe dae klaar.Moegheid raak Hom nie aan.Sy insig kan jy nie verstaan! (Jes 40:18-29) So kry arendskind hul…
-
Laat jou dokter stem hoorsoos ‘n ramshoringskoor.Wys my volk hoe hulle oortree,jy moet hulle ‘n lys van hul siektes gee: (Jes 58:1) Na My wil vra hulle elke dagasof hulle wil weet wat Ek verwag.Hulle gee die heeltyd voordat hulle doen wat hulle hoor.Hulle vra My om oor sake te beslis,maar vir My teenwoordigheid is…
-
O Vader, ek wil U lof besing,U dade vul my met verwondering:U het my gevorm nog voor ek kon leef,in my ma se skoot my aanmekaar geweef (Ps 139:1-2) As moeder was sy aan U getrouen het my met U liefde toegevou.Ja, U groot liefdesgebod o Heeris wat ek deur haar kon leer. As ma…
-
My oë het nie donker kringe,ek is nie besorg oor groot dinge. (Ps 131:1)Op Moedersdag het ek vredeen hierdie is die rede: In my kinderdae het my mamy met rus en kalmte gedra, (Ps 131:2)en so my die beginsel geleerom tevrede te wag op die Heer… (Ps 131:3)
-
Die Amerikaanse verkiesing het almal op hol.Uitsprake in ons eie land laat bloed in jou are stol.Korrupsie in die regering in aan die orde van die dag.Vir die gewone burger lyk dinge donker soos die nag… Moet jou nie oor skelms en skurke bekommer,soos gras en groenigheid verdwyn hul sommer.Vertrou op die Heer se beloftes…
-
In vandag se gejaagde lewe,wil my moed my amper begewe: Almal jaag net na groter wins.Koud en hard is nie meer ‘n kuns.Aandele, bonusse en ‘n groter pakket –Net beskore vir die wat reeds baie het… Meer met minder, groter effektiwiteitmet afleggings ‘n groot waarskynlikheidDie maalkolk suig ons na binne – Hoe bly ons by…
-
Raak jy moedeloos in jou taak? Dink jy God sien jou nie meer raak? (Jes 40:27) Voel dit of jy net verloor? Het jy dan nog nie gehoor: (Jes 40:28) Die Here is van ewig af daar. Hy skep in sewe dae klaar. Moegheid raak Hom nie aan. Sy insig kan jy nie verstaan! (Jes…
-

‘n Handdoekie vir jou, sodat jy sal onthou: Jy moet bly vertrou, want God is getrou. Sweet van lewenspad? Maak hom dan nat, sit hom op jou nek – spoedig sal jou treë rek. As die hartseer slaan, droog daarmee ‘n traan. So kry jy weer krag om gou weer te lag. Sit hom langs…
-
In vandag se gejaagde lewe, wil my moed my amper begewe: Almal jaag net na groter wins. Koud en hard is nie meer ‘n kuns. Aandele, bonusse en ‘n groter pakket – Net beskore vir die wat reeds baie het… Meer met minder, groter effektiwiteit met afleggings ‘n groot waarskynlikheid Die maalkolk suig ons na…
