Category: Algemene gedigte


  • Die laaste dans

    “Die tien horings wat jy gesien het, is tien konings. Hulle het nog nie die koningskap gekry nie, maar hulle kry saam met die dier een uur lank gesag as konings. 13 Hulle het een en dieselfde doel voor oë, en hulle stel hulle mag en gesag tot die dier se beskikking. 14 Hulle sal…

    Continue Reading


  • Die boodskap

    Hier is ‘n dringende boodskap.Nee, nie net nog ‘n whatsapp.Hierdie kom uit ‘n vergete Boekwat jy verruil het vir jou Facebook… Vandag kry jy boodskappe by die tonoor enige onderwerp onder die son.Maar omdat jy dié Boek nie meer lees,hoor jy nie die boodskap van die Gees… Die hemel getuig van Sy mag.Die uitspansel oor…

    Continue Reading


  • Comrades

    Vasbyt, aanhou, nog ‘n tree – al voel dit alles gee nou mee.Lankal by pyn se drumpel verby,maar ophou is nie vir my… Ek kan die skare in die stadion hoor,die einpunt is net hier voor!Kruppel, kruppel kyk ek terug:Die wedloop is agter die rug! In jou lewenswedloop, my vriend,is jy moeg en seer, so…

    Continue Reading


  • Ballonne

    In my godsiens spel se statistiekwas al die boksies getick:Al die toeskouers kon siendat ek plek in God se span verdien… Soos partytjie ballonne teen ‘n plafon.Rooi, blou, groen en geel soos die son.En met goeie redewas ek heel tevrede… My kind, probeer jy My kul?Jy is bloot met helium gevul.Het iemand al vir jou…

    Continue Reading


  • Alles of niks

    Die hemel en ALLES daarin is voltooiook die aarde en ALLES daarop. (Gen 2:1)God het na ALLES gekyk – dit was goed en mooi.Dit was aand en more, die son kom op. (Gen 1:31) Van ALLES in die tuin mag jy eet,maar van ALLES mag jy nie weet…Die slang het hom aan NIKS gesteuren Adam…

    Continue Reading


  • Agterstevoor

    O God, ek is aan die verloor?Hoekom voel alles agterstevoor?My kind, Ek doen dinge so,want dit gaan alles oor glo. Party is voor,maar gaan verloor. (Mat 19:30)Ander dink baie van hulself,maar gaan die onderspit delf. (Mat 23:12) Die weduwee het net twee munstukkies ingegooi,maar vir my was niemand se offergawe so mooi! (Mark 12:42-43)Gideon moes…

    Continue Reading


  • Water

    Gen 1Op dag drie kom tot stand:Water geskei van sand. Gen 7Vir veertig dae het dit gereën:Net Noag is gered en geseën Gen 21Hagar voel die lewe het nie nut,maar God vul haar velsak by ‘n put. Gen 24Isak se getroue slaaf,word deur Rebekka by ‘n put gelaaf. Ex 14Israel trek droogvoet deur,maar Egiptenare word…

    Continue Reading


  • Ek maak vir my dinge bymekaar,en tog kry dit net nie klaar.Ja, hoe meer ek vergaar,hoe minder kry ek bedaar. Nog ietsie vir as ek verjaar.En wat van aftrede se jaar?Daar is nie ‘n minuut te spaar – Ek het ‘n doelwit vir die jaar! As Ek hierbo uit die wolke kyk,is dít hoe dit…

    Continue Reading


  • Rus

    Toe mylpale my begin druk, het ek weer dubbel ure geswoeg om sélf dinge reg te ruk. Tyd vir Bybelstudie? Nie genoeg! Die lewe is ‘n gejaag na wind. (Prediker)Kan mens rus daarbinne vind? Die antwoorde moet jy soekin God se ware Boek.Rus se ware noord vind ek in U Woord. (Ps 94:13) God het…

    Continue Reading


  • Meer en meer

    Geld, geld en nog geld!Al vat dit ook geweld.Niemand kan ons keer:Ons soek net meer en meer! Groei is ons hoogste strewe,vergeet van die personeel se lewe…As ons skree sal hul bewe,as hul faal sal ons nie vergewe. Wat ons jaag is kontant,al moet ons siele verpand.Sukses word gemeet in Rand,sente meer as die see…

    Continue Reading