Category: Algemene gedigte
-

Skreeuend en met swaard in die handhardloop hulle af op hul vyandDie doel is uitbreiding van maginpalm van besittings met eie krag.(bv. Joël 2:9) Verloorders in die bloedige geveghardloop angsbevange weg.Hulle het alles verloor wat hulle hetnou poog hulle om net hul eie lewe te red. (bv. Jer 4:29) ‘n Enkele hardloper gordel sy kleed…
-

Die miskruier (PDF)
-
-
‘n Goddelike skaakspel is begin… Vasti wou nie die koning bekoor.Die koning word toe baie kwaaden vra sy amptenare se raad.So het sy haar status verlooren Ester word toe die koningin. Paleisbeamptes wou die koning vermoor.Mordegai het by die poort daarvan gehoor.Deur Ester is die koning daarvan vertel.“Skryf dit in die annale” was sy bevel.…
-
Hulle lyftaal het duidelik gewys…Soekende oë het my deurboor…Met verwagting het hulle kom hoor:Kan die Evangelie die pad aanwys? Here, ‘n storm is in my gemoed:Ek het gister drie mense ontmoet,Sherie, Francois en Jean –Help hulle om U wil te verstaan. Die tentjie by die sentrum opgeslaan,is vir dié haweloses ‘n luukse bestaanHulle sê, wat…
-
Dertig jaar getroud(losweg berym op Spreuke 31) ‘n Vrou vir my vir dertig jaar geleen –knap en meer werd as edelsteen!Ek steun op haar by die kerk,en pluk haar vrugte by my werk. (Spr 31:10-11) Sy maak mooi lappies bymekaaren stik mooi klere aanmekaarVoor almal se dag nog begin,maak sy kosblikkies vir die gesin. (Spr…
-
Uit die donker kom ‘n gesug….En tog is U die Lig?Lippe barstend hard gekors…En tog les U alle dors?Uitgeteer in ‘n hongerdood…En tog is U lewende brood?Rykes gryp net meer en meer…En tog besit U alles, Heer?Manipuleer, verkleineer, o die seer…En tog lê U, U lewe neer?Gesinne in stukke van een wat drink…En tog loop…
-
As jong kind het ek voor ‘n skildery gestaan:‘n Breë pad het die goddelose weg gebaan –Met vreugde het duisende daarop gegaan.‘n Smal pad na die hemel het ek verstaan.Rondom die paaie was mooi natuuralmal oppad na die finale uur… Na veertig jaar moet ek jou verteldat ons dié eenvoudsbeeld moet herstel:Ons skildery is Johannesburg…
-
Ek het my laat lei deur die Gees,oor wat in hierdie bundel moet wees.Ek skrywe die bundel met ‘n rede,Ja, dít is my opregte bede: Laat dit oor aan die Heilige Gees,wat hierdie bundel jou laat lees.So lei Hý jou nader en naderaan jou enigste God en Vader. Ek kan nie die hele Bybel verklaar,ek…
