Noag het naby GOD geleef
en na regverdigheid gestreef.
—Korrup was die AARDE,
—vrede het nie meer waarde.
—- “Ek gaan alle mense VERDELG,
—-die wêreld met water verswelg”
——Gehoorsaam het hy ark ‘n geBOU
——om twee van alle diere te hou.
——–Noag en sy hele gesin
——–en die diere gaan toe IN.
———-Die weer het opgesteek
———-en FONTEINE het oopgebreek.
————WATERS het oor berge GESTYG.
————Drenkelinge het na asem gehyg.
————–GOD HET AAN NOAG GEDINK
————–en die wind nader gewink.
————God het die vensters toegemaak
————en die WATER het MINDER geraak.
———-Die duif vlieg jublend hoog
———-en Noag weet – als is DROOG!
——–Noag, sy kinders en bruid
——–en die diere gaan toe UIT.
——Dadelik BOU hy ‘n altaar
——en dank God: die vloed is klaar.
—-“So lank die aarde nog bestaan
—-sal dit nie weer met water VERGAAN”
—Die AARDE word geseën,
—dier word aan mens geleen.
GOD sluit ‘n verbond vir elke oog
en in die wolke verskyn sy boog.
Recent Posts
Tree K van Z: Verdeelde ryk tot val van Noordryk
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 10 van 26 treë... Read More
Tree J van Z: Die eerste konings en die enigste Koning
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 10 van 26 treë... Read More
Tree I van Z: Rigters: God se hand in sonde siklusse
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 9 van 26 treë... Read More
Tree G van Z: Woestyntog: Woord, wedergeboorte en rus
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 8 van 26 treë... Read More
Tree H van Z deur die Bybel: Beloftes vervul
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 8 van 26 treë... Read More
Tree F van Z deur die Bybel: Verbondsvoorwaardes
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 6 van 26 treë... Read More
Tree E van Z deur die Bybel: Geloofsversterking
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 5 van 26 treë... Read More
Leave a Reply