Tag: Eksodus
-
Vier: Rus
Toe mylpale my begin druk,het ek weer dubbel ure geswoegom sélf dinge reg te ruk.Tyd vir Bybelstudie? Nie genoeg!Die lewe is ‘n gejaag na wind. (Prediker)Kan mens rus daarbinne vind? Die antwoorde moet jy soekin God se ware Boek.Rus se ware noordvind ek in U Woord. (Ps 94:13) God het alles in ses dae gemaaken…
-
Drie: Heilig My Naam
Ons mag die Naam van die Heer nie misbruikdeur ‘n valse eed of vloektaal te gebruik. (Lev 24:11-16, Lev 19:12)Jy kan ook Sy Naam onteerdeur onnodig te sweer. (Mat 5:37; Jak 5:12). As ons stilbly as ander dit kwytraakis ons net so skuldig aan hierdie saak. (Lev 5:1, Spr 29:24).Ons moet vrees en eerbied vir…
-
Twee: Geen beeld van My
Pas op! Die lewe is vir julle op die spel.Oor julle afgode gaan God die oordeel vel!Moenie op diere, die son of maan vertrou –God het dit alles gemaak, onthou. (Deut 4:15-19). Met wie kan julle God dan vergelyk?‘n Ambagsman giet ‘n beeld wat mooi lyk,of kap hom uit hout wat nie vrot,en so oortree…
-
Een: Ek is God
Dit is My eerste gebod:Naas My, geen ander God! (Eks 20:3)As jy op iets anders in my plek vertrou,het jy hierdie gebod nie gehou! Al lyk gemaakte gode soms pragtig,Ek is die Skepper: God almagtig! (I Kron 16:26)Onsedelikheid en gierigheid is ook ‘n god,ja, aardgesindes: Die verderf is julle lot. (Ef 5:5, Fil 3:18-19) As…
-
Wees dankbaar
God het my van sonde bevry,daarom vul dankbaarheid my.Skielik word my las verlig –die wet is nou nie meer ‘n plig. Ek wil net één God dien,afgode wil ek glad nie sien. Geheilig is sy grote Naamwant Hy vat al my blaam! Sonder die rus op dag sewe,kom ek nie meer deur die lewe. Dis…
-
Ek bely
Vergewe my dat ek stryom my sonde te bely.Gee my die insigom te lewe in U lig. As mens is ek stukkendonder sondelas gebukkend: Ek het op my geld en goed vertrou,en so die eerste gebod nie gehou. (Eks 20:3)Omdat ek nie in vertroue tot U nader,verwerp ek so My hemelse Vader… (I Joh 2:23,…
-
Eksodus oorsig
-
Die nege plae
Ek sal die Farao in opstand laat kom,sodat ek My mag kan wys deur hom. (Rom 9:17) Farao, deur wat nou gaan gebeur,sal jy weet wie is die Heer.As ek met die kierie gaan slaan,sal die Nyl se water uit bloed bestaan. (Eks 7:17) Farao het hom verseten die volk se trek belet. (Ek 7:32)…
-
Ons wil U kan sien!
Die volk: Ons wil U kan sien! Na veertig dae het die volk gesugAäron, Moses kom dalk nie terug!Ons moet ons God kan sienom Hom te eer en dien. (Eks 32:1) Al het God dit in die wet verbied,het die volk vir hulle ‘n kalf gegiet.Laat dit ‘n afbeelding van ons God wees,more vier ons…
-
Verbondsvoorwaardes
Ek is die Here jou God.Ek het jou uit Egipte geleien so van jou slaweband bevry.Hier is dan nou my gebod: (Eks 20:2) Die samevatting van die wetis dat jy liefde vir God heten dat jou hele bestaanoor liefde tot jou naaste gaan. (Mat 22:37-40) Omdat jy uit genade deel in dié verbond het,lewe dan…