Tag: Eksodus
-
xxx Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons…
-
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 6 van 26 treë deur die Bybel gegee het. Die video is 60 minute en ongeveer 420 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar…
-
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 5 van 26 treë deur die Bybel gegee het. Die video is 52 minute en ongeveer 356 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar…
-
-
-
Wat die tiende gebod leer,is: “Jy mag nie begeer.” (Ex 20:17)Wees versigtig wat in jou hart omgaan,want dit bepaal jou hele lewensbaan. (Spr 4:23) Wat ons sondige natuur begeer,is anders as wat die Gees wil leer. (Gal 5:17)Die wêreldse dinge wat ons so begeer,kom nie van ons Vader en Heer. (I Joh 2:16) Wanneer jy…
-
As iemand ‘n dief is, moet hy ophou steel.Deur harde werk moet hy geld verdiendat hy in sy lewensonderhoud voorsien,dan kan hy ook met die armes deel. (Ef 4:28) Pasop as jy te veel wil kry,word jy in versoeking gelei.Vlug liewer daarvan wegen leef in toewyding God se weg. (I Tim 6:9-11) Jy kan vandag…
-
Moenie eers ‘n begeerte oorweegwant dan het jy al egbreuk gepleeg. (Mat 5:27-28)Selfs as jy sonder liefde in die huwelik bly,is hierdie gebod reeds oorskry. Hoewel die gebod wil dat jy egskeiding vermy,kan jy die volgende riglyne kry:Jy kan jou ander helfte verlaatas hy hom begaan met owerspel as daad. (Mat 19:9-3) As ‘n ongelowige…
-
Die vroegste geskiedenis het verteldie huwelik is deur God ingestel: Dis nie goed die mens is alleen:Ek sal hom met ‘n gelyke seën. (Gen 2:18)‘n Man sal sy vader en moeder verlaatom met sy vrou te lewe in huwelikstaat. (Gen 2:23-24) Hierdie is die geheimenis onbeperk:Die huwelik wys op Christus en die kerk. (Ef 5:31-33)…
-
God het die mens na sy beeld gemaak,daarom word moord met dood gewraak. (Gen 9:6)Neem jy doodslaan as jou reg,sal jy verantwoording doen voor die gereg. (Mat 5:21, Rom 13:4) Is jy sonder rede vir jou broer kwaad,is jy ook skuldig aan hierdie daad!As jou broer jou beledigings moet verduur,gaan jy verantwoording moet doen in…
