Tag: Algemeen


  • ‘n Dankgebed

    O genadige God en Heer,aan U kom toe alle eer! My passie was altyd my werken ‘n groot dryf by die kerk…Ek sit ook altyd baie invir my kosbare gesin. Maar ten spyte van dit was ek verlore,want ek was nie wedergebore… Ek het die Bybelse lerings met my brein verstaan,maar ten diepste het dit…

    Continue Reading


  • Aan God die eer

    Jy wat in jou gemak floreer,gee jy nog aan God die eer?Leef jy in die gerustheid dat jy glo,maar intussen lyk jou vrugte nie so? (Jak 2:14) Jy moet dringend weer leer:Alles wat jy doen moet God eer.As jou doelwitte enige iets anders is,is jy besig om jou lewe te verkwis! Ek is die wingerdstok…

    Continue Reading


  • Links of regs?

    Here, waar ek voor hierdie T aansluiting staan,wil ek weet of ek links of regs moet gaan?My Google maps waarsku my gewoonlik vooruit,maar dit voel vir my ek kry nie ‘n antwoord uit U uit? My seun, jy moet maar nog ‘n so rukkie daar staan,want duidelik verstaan jy nie waaroor dit gaan.In jou eie…

    Continue Reading


  • Ons sien soms net die struikelblokke raak,maar vir Cheslin maak hulle nie saak.Vir sy geneesde enkel kry God die eeren kan kan niemand sy systap keer! Die eindfluitjie blaas – wat ‘n gejuig!Cheslin het onmiddelik neergebuig.Siya omhels hom toe ook daarNie almal het dié gebed gewaar… Niemand het dit uitgewysmaar Siya soen die kruis Ons…

    Continue Reading


  • Alweer…

    Ek het so hard probeer,maar toe doen ek dit alweer…Keer op keerbuig ek voor afgode neer… Die eerste een is baie sterk.Die afgod se naam is: “Werk”As ek weer sienis dit sukses wat ek dien… Die een waarvoor ek die meeste swig is dat ander my in erkenning uit moet lig.Vreugde vir ander se suskesgee…

    Continue Reading


  • Sien en verdien

    ‘n Wêreld se leë gesoekafgebeeld op Facebook.‘n Geblaai om te sienof ek ‘n “like” kon verdien. ‘n Ruimte wat net die beste kant wys.‘n Voorgee al is alles nie pluis.‘n Plek waar almal kan sienwat se lof ek nou weer verdien… Die “Ek” lewenskunswat jaag na meer wins.Nuwe planne om te sienof ek nog meer…

    Continue Reading


  • Offer Hande

    Vader in die hemel, ons wil U eer!U Hande het alles geformeer. En selfs in die swaarste seerbly U Hande nog altyd in beheer. Maar die wêreldhande is vol sonde.Vuiste laat bloeinde wondeHande streel ‘n ander se vrouHande steel sonder berou… Armes se werkende hande is seer.Party hande moes van bedel leer.Oues se Parkinsons hande…

    Continue Reading


  • My oggend gebed

    Dinge voel heeltemal uit beheer,maar tog wys U dat U regeer. Paniek en angs wil my binnedring,maar vroeg oggend bly die voëltjies sing.Alles wat ek alweer so self probeersit ek vanoggend voor U voete neer…

    Continue Reading


  • My juk is sag

    Is die juk op jou nek swaar?Vryf hierdie room dan daar.Of laat ‘n vriend jou masseer,terwyl jy die Woord leer: My Woord is lewend en kragtigen leer van God almagtig.Dis ‘n tweesnydende mes waarmee Ek snymet die doel om vir jou genesing te kry. (Heb 4:12-13) Jesus het die uitnodiging gegee:Kom na My toe en…

    Continue Reading


  • Gebed vir Topia

    O Almagtige God en hemelse Vader,dankie dat ons tot U kon naderen saam in gebed kon vergader. Dankie vir die afgelope week se taakom in Potchefstroom dissipels te maak.Vul die kursusgangers met U Geessodat hulle diensbaar vir U kan wees. Wees met Johannes wat nou Zambië toe gaan.Bewaar ook in dié tyd die kinders en…

    Continue Reading