Tag: Algemeen


  • 7“Miskien moet jy die diere vra om jou te leer, die voëls daarbo om jou te vertel, 8of praat met die aarde dat dit jou leer en met die visse in die see dat hulle dit vir jou sê. 9Wie van hulle weet nie almal dat die hand van die Here alles gemaak het nie?…

    Continue Reading


  • (Psalm 147 is losweg gebruik met woorde uit die 1983 en 2020 vertalings) Pappa en mamma ek wil dat julle hoor,die halleluja lied van ons kinderkoor.Ons sing tot lof van ons Heer,dit is ‘n genot om Hom te vereer. (Ps 147:1) Julle moet asseblief op die Here bly vertrou:Dit is Hy wat julle weer op…

    Continue Reading


  • Monsters

    Ek het die monster in stukkies geslaan,maar elke stukkie het weer opgestaan.Oop bekke en skerp tande wat grynslagvoor my ‘n vreesaanjaende weermag… Here, self kan ek nie meerek weet nie meer waar om te keerU moet nou in hierdie uurhulp na my toe stuur! Here, U stuur ‘n sewe jarige kind –wat se hulp kan…

    Continue Reading


  • My woorde min

    Gelukkige gesin. Vrou en ma bemin. Covid. Bloedklont. Noodlottig gewond. Dogter trou,maar hul rou. My woorde min, vir die gesin. Ag die seer:Troos hul Heer!

    Continue Reading


  • My Covid lied

    Anneli, jy wat dowe leerders kon laat sing, jou lied het my deur die Covid tyd gebring. Dit deurweek my elke oggend oppad na werk om my vir die harde dag te versterk… “Die Here is om jou, die duister word lig Hy laat jou lamp helder skyn.” Vir baie ontvanklikes in die hospitaal kon…

    Continue Reading


  • Vir baie daestukkend en verslaeDood en seer oral om my heen.Vader, daar sterf nog een.Niks maak sin.My bydrae is so min. My kind, jy was nie alleen.Ek was saam met jou by elke een.Oor elke pasiënt wat jy buk,los jy ons vinger afdruk.Jy het ‘n stukkie van my afgesmeerelke liewe keer. Ek weet jy is…

    Continue Reading


  • (Psalm 147 is losweg gebruik met woorde uit die 1983 en 2020 vertalings) Pappa en mamma ek wil dat julle hoor,die halleluja lied van ons kinderkoor.Ons sing tot lof van ons Heer,dit is ‘n genot om Hom te vereer. (Ps 147:1) Julle moet asseblief op die Here bly vertrou:Dit is Hy wat julle weer op…

    Continue Reading


  • Paul, ek onthou nog jy het mechano’s gebou.My dogters, julle het as skoenlappers ontvou.My man, jy kon Clover se melk balansseer,maar bowenal leef julle tot God se eer… Dis natuurlik om nou oor my te rou,maar psalm drie en twintig het ontvou.As nuwe hemelse aankomelingwil ek dit nou vir julle sing: Ek het nie bang…

    Continue Reading


  • Die Covid golwe

    Soos die tweede Covid golf nou lig, skryf ek aan jou hierdie gedig, want ons altwee se emosies moet uit voor die derde golf ons weer stuit… Die groter gulpende golf het hierdie keer ons boot se seile met die dood geskeur. Avbob ‘n daaglikse gesig in die hosptiaal om iemand se geliefde te kom…

    Continue Reading


  • Soveel te meer

    Here, ek weetek het U vergeet.U is seker vir my kwaad,maar ek moet met U praat: Na my skof by die hospitaalhet ek in die natuur kom asem haal.Die wintergras spreek in droeë taalvan my eens suksesvolle verhaal. Ek was nog altyd die beste dokter gewees –En kon mense van allerlei siektes genees.Maar na hierdie…

    Continue Reading