Tag: Algemeen
-
Here dit maak my so seer om te sien hoe kanker my geliefdes verteer. Ag Here, gee my raad: Ek weet nie hoe om met hulle te praat… Ag Here, die gesinne lyk so broos. Hoe kan mens hulle troos? Here, wat gaan tog hier aan Hoe kan mens dit verstaan? Dit gaan so goed…
-
Waar bly julle nou weer? Dié vragie maak nie seer, want sy onthou nie altyd meer. Tannie het die kinders opgepas: Liefde, kos en doeke nooit ‘n las. Tye wat ons goed onthou van hierdie besondere vrou. Waar bly julle nou weer? Sy kan die vragie nie keer, want sy onthou nie altyd meer. Tannie…
-
In vandag se gejaagde lewe, wil my moed my amper begewe: Almal jaag net na groter wins. Koud en hard is nie meer ‘n kuns. Aandele, bonusse en ‘n groter pakket – Net beskore vir die wat reeds baie het… Meer met minder, groter effektiwiteit met afleggings ‘n groot waarskynlikheid Die maalkolk suig ons na…
