Category: Gedigte
-

God was in die begin daar gewees,swewend oor die water was die Gees. God het alles gemaakdeur skeppende spraak:“Laat daar lig wees!”en dit was so op dag een gewees. Die uitspandel tot aan alle kantedIe land, see en alle plante,son, maan en ster het die hemel versierlug en see is gevul met voëls en seedier.…
-
7“Miskien moet jy die diere vra om jou te leer, die voëls daarbo om jou te vertel, 8of praat met die aarde dat dit jou leer en met die visse in die see dat hulle dit vir jou sê. 9Wie van hulle weet nie almal dat die hand van die Here alles gemaak het nie?…
-
(Psalm 147 is losweg gebruik met woorde uit die 1983 en 2020 vertalings) Pappa en mamma ek wil dat julle hoor,die halleluja lied van ons kinderkoor.Ons sing tot lof van ons Heer,dit is ‘n genot om Hom te vereer. (Ps 147:1) Julle moet asseblief op die Here bly vertrou:Dit is Hy wat julle weer op…
-
Ek het die monster in stukkies geslaan,maar elke stukkie het weer opgestaan.Oop bekke en skerp tande wat grynslagvoor my ‘n vreesaanjaende weermag… Here, self kan ek nie meerek weet nie meer waar om te keerU moet nou in hierdie uurhulp na my toe stuur! Here, U stuur ‘n sewe jarige kind –wat se hulp kan…
-
Gelukkige gesin. Vrou en ma bemin. Covid. Bloedklont. Noodlottig gewond. Dogter trou,maar hul rou. My woorde min, vir die gesin. Ag die seer:Troos hul Heer!
-
Anneli, jy wat dowe leerders kon laat sing, jou lied het my deur die Covid tyd gebring. Dit deurweek my elke oggend oppad na werk om my vir die harde dag te versterk… “Die Here is om jou, die duister word lig Hy laat jou lamp helder skyn.” Vir baie ontvanklikes in die hospitaal kon…
-
Vir baie daestukkend en verslaeDood en seer oral om my heen.Vader, daar sterf nog een.Niks maak sin.My bydrae is so min. My kind, jy was nie alleen.Ek was saam met jou by elke een.Oor elke pasiënt wat jy buk,los jy ons vinger afdruk.Jy het ‘n stukkie van my afgesmeerelke liewe keer. Ek weet jy is…
-
‘n Droom: Dis weer Sondagoggend vroeg.‘n Lang tou mense is aan die swoegtussen hope asbliksakke deur.Verotting, die onaangename geur. Met ongeduld oor die ongemakword onskuldiges afgejak.Almal beur na iets daar voorwat sosiale media hul laat bekoor… Die swakkere word opsy gedruk,omkoopgeld in sakke gedruk,om vinniger voor te kom,om meer in te palm net vir hom……
-
(Psalm 147 is losweg gebruik met woorde uit die 1983 en 2020 vertalings) Pappa en mamma ek wil dat julle hoor,die halleluja lied van ons kinderkoor.Ons sing tot lof van ons Heer,dit is ‘n genot om Hom te vereer. (Ps 147:1) Julle moet asseblief op die Here bly vertrou:Dit is Hy wat julle weer op…
-
Vir die dokter ‘n vraag: Iets hier binne knaag? “Bloedkanker verteer, geen witbloedselle meer…” Die “gesonde” mense is aan die jaag die druk van die lewe knaag. soos kanker word almal verteer Niks oor om Satan te keer… Mevrou jy sal moet isoleer, met chemo en nog meer. ‘n Stamseloorplanting sal wees die enigste om…
