Category: Gedigte
-

-
Ek het twee verse uit elke Bybelboek gekies en dit berym om so ‘n geheelbeeld te gee van die Bybel. Daar is so baie temas in die Bybel dat dit moontlik sou wees om dieselfde ding te doen met baie verskillende uitkomste. Ek glo die Gees het my wel gelei dat ek nie ‘n vooraf…
-

-
Die Here sal julle seënen julle beskerming verleen;die Here sal tot julle redding verskynen Sy genade sal by julle syn;die Here sal julle gebede verhooren vrede gee wat julle nooit sal verloor! Amen
-
Ek bid dat uit I Korintiërs dertienu volgelinge sal kan raaksien: Liefde, al praat jy in vreemde taal,is soos ‘n klinkende metaalen ‘n galmende simbaal. Al het hulle al die kennis geleer,en het hulle geloof in U, o Heer,is hulle niks sonder die liefde. Al gee hulle alles wat hulle het weg,selfs hulle liggame, is…
-
Ek wil vanoggend vanuit Galasiërs my versugvir U werkers se stryd tussen sonde en vrug. Ek bid dat U ons deur die Gees beheer,sodat ons nie sal swig voor wat ons begeer, want wat die sondige natuur begeeris in stryd met wat die Gees ons leer. (Gal 5:17) Ek bid dan in in besonder in…
-
Wees my genadig, o God, in u troue goedhartigheid,wis my oortredings uit in u groot barmhartigheid!Was my skoon van my vreeslike skuld,reinig my van my sonde, uit U geduld! (Ps 51:3-4) Ja, my oortredings is diepe kennisen van my sonde bly ek altyd bewus.Teen U alleen het ek gesondig in onvermoë,ek het gedoen wat verkeerd…
-
-
-

