Category: 09 Briewe
-
Ek kan self, en gaan alles beheer –Die jaar twintig-twintig wil jou omkeer. Die woeste jaar is amper verby:Baie het die virus gekry.Werkloosheid het toegneem.Afsondering het baie vervreem.Ander is wreed vermoor.Party in brande alles verloor. Paulus het self deur ‘n moeilke jaar gegaan,en daarom moedig hy jou uit die tronk aan: Wees altyd bly,ja, bly…
-
-
Hier volg voorbeelde van doenwat sal wys jy is met Hom versoen: Moenie volgens die uiterlike keur:As ‘n man met deftige klere arriveeren ‘n arm man kom met ou klere aan,hoe besluit jy waar jy gaan staan? (Jak 2:1-3) As ‘n broer of suster honger ly,maar jy gee nie wat hulle moet kryen wens dat…
-
Paulus verduidelik dit so:Abraham is vrygespreek omdat hy glo. (Rom 4:13)Dis asof Jakobus anders praat:‘n Mens word vrygespreek op grond van sy daad. (Jak 2:23-24). Wat help dit as iemand beweer hy glo,maar sy dade lyk glad nie so? (Jak 2:14)Geloof wat nie tot dade gaandié geloof het dood gegaan. (Jak 2:19) Jakobus wil dus…
-
Hoor jy God se woord,maar jy leef in sonde voort,bedrieg jy jouself.As jy jou verdiep in God se weten nie vergeet wat jy gehoor het,bevry jy jouself. (Jak 1:22-25) As jy swaarkry moet jy gebede bring.As jy opgeruimd is, moet jy lofliedere sing. (Jak 5:14)As iemand anders met ‘n siekte ly,bid vir hom en gee…
-
Jy kyk uit die verkeerde hoekas jy sê: “Ek word deur God versoek.” (Jak 1:13)Maar ‘n mens word verlei en deur sy eie begeertes gelei. Dan raak die begeertes bevrug en sonde is die geboortevrug.Wanneer die sonde dan ryp word, laat dit jou in die dood in stort. (Jak 1:14-15, Ps 7:15) Waak want jy…
-
Wat se raad het jy vir myterwyl ek so swaar moet kry? My broer en suster, wees blyas jy onder beproewings ly. (Jak 1:2) Wat is dit vir raad –Jy seker nie waarvan jy praat! As jy die geloofstoets deurstaan,lei dit tot ‘n ryper geestelike bestaan. (Jak 1:3-4)Glo in God, glo ook in My –so…
-
-
Pasop vir die vals profeet,wat maak asof hulle alles weet.Hulle bring verderflike dwaalleeren so verloën hulle die Heer (II Pet 2:1) Die Here weet om dié wat Hom dienMet hul beporoewings deur te sien,maar die oordeelsdag se kafis die goddeloses se straf. (II Pet 2:9) Hulle verlustig hulle om partytjie te hou.Hulle praat lasterlik en…
-
Sy krag het ons alles gegee om te wen.Dié gawes kom deurdat ons Hom ken.Daardeur kan ons die verderf ontvlugen kry ons die Goddelike natuur terug. (II Pet 1:3,4) Daarom, werp alles in die strydom jou geloof te verryk met deugsaamheid.Ook met kennis en selfbeersing,dan selfbeheersing met volhardingen volharding met godsvrug.daarna bring dit dan liefde…
