Category: 09 Briewe
-
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
Hierop wil ek eerste aandring:Jy moet smeking,voorbidding,en dankseggingvir alle mense bring. (I Tim 2:1) Tweedens bid ook vir die met gesag en wat regeer,sodat ons rustig en stil in toewyding God kan eer,want God, ons Verlosser, het die begeerte in Homdat alle mense tot die kennis van die waarheid kom. (I Tim 2:1-4) Die waarheid:…
-
Voor God en Christus Jesus wil ek jou beveel,want Hy is die een wat kom om te kom oordeel: (II Tim 4:1) Verkondig die Woord!Gaan daarmee voorttydigen ontydig. (II Tim 4:2) Weerlê, bestraf en bemoedigmet geduldige onderrig,want ‘n tyd kom weldradat mense die gesonde leer nie gaan verdra… (II Tim 4:2) Hulle volg net wat…
-
Die bose se tydDit moet jy weet: in die laaste daebring die bose swaarkry en plae (II Tim 3:1)Hierdie laaste dae het beginmet Jesus se koms die wêreld in. (Joh 2:18, Heb 1:2, I Pet 1:20)Aan die einde van die laaste dae kom Hy weertot dan toe word die kwaad net meer en meer. (Mat…
-
Wees sterk deur Jesus se genade.Wat jy my hoor getuig het oor ons Heer,moet jy aan betroubare manne leer.Dra jou deel in ontberings se kwade,soos ‘n goeie aktiewe soldaat,wat Christus Jesus tevrede laat. (II Tim 2:1-3) ‘n Atleet kan net in die prys deel,as hy deelneem volgens die reël.Die boer, wie se hande deur harde…
-
Van Paulus, ‘n apostel,gestuur deur God se wil:Die lewe in Christus Jesus,is wat die inhoud van my boodskap is. (II Tim 1:1) Aan Timoteus, my geliefde kind,mag jy in hierdie boodskap vind:Genade, barmhartigheid en vredevan God die Vader en Jesus, die rede. (II Tim 1:1) Ek dank God en bly Hom loofas ek dink aan…
-
Die evangelie van onverganklike lewe is waar:Dié genade is nou aan ons geopenbaar. (II Tim 1:10)Volg in geloof en liefde die Woord wat jy lees.Bewaar dit deur die inwoning van die Gees ( II Tim 1:13-14). Bly by wat jy geleer en en wat jy vas glo –dít is wat jou lei tot verlossing van…
