Nahum

Net soos Jona, moes Nahum gaan
na Ninevé, wat sy volk verslaan.

Ellende wag vir jou, bloedbevlekte stad;
jy is vol bedrog, gevul met buit gevat.
Swepe klap, wiele dreun, perde jaag,
strydwaens wat vrouens en kinders knaag.
Ruiters galop, swaarde blink, spiese blits.
My hulpelose volk vernietig in ‘n kits. (Nah 3:1-3)

Leave a Reply

Discover more from Tot U eer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading