Tag: Wette


  • Die vroegste geskiedenis het verteldie huwelik is deur God ingestel: Dis nie goed die mens is alleen:Ek sal hom met ‘n gelyke seën. (Gen 2:18)‘n Man sal sy vader en moeder verlaatom met sy vrou te lewe in huwelikstaat. (Gen 2:23-24) Hierdie is die geheimenis onbeperk:Die huwelik wys op Christus en die kerk. (Ef 5:31-33)…

    Continue Reading


  • Ses: Geen moord

    God het die mens na sy beeld gemaak,daarom word moord met dood gewraak. (Gen 9:6)Neem jy doodslaan as jou reg,sal jy verantwoording doen voor die gereg. (Mat 5:21, Rom 13:4) Is jy sonder rede vir jou broer kwaad,is jy ook skuldig aan hierdie daad!As jou broer jou beledigings moet verduur,gaan jy verantwoording moet doen in…

    Continue Reading


  • Vyf: Ma en Pa

    My oë het nie donker kringe,ek is nie besorg oor groot dinge. (Ps 131:1)Op Moedersdag het ek vredeen hierdie is die rede: In my kinderdae het my mamy met rus en kalmte gedra, (Ps 131:2)en so my die beginsel geleerom tevrede te wag op die Heer… (Ps 131:3) Pa se liefdevolle gesag,bepaal vandag my gedrag.Tot…

    Continue Reading


  • Vier: Rus

    Toe mylpale my begin druk,het ek weer dubbel ure geswoegom sélf dinge reg te ruk.Tyd vir Bybelstudie? Nie genoeg!Die lewe is ‘n gejaag na wind. (Prediker)Kan mens rus daarbinne vind? Die antwoorde moet jy soekin God se ware Boek.Rus se ware noordvind ek in U Woord. (Ps 94:13) God het alles in ses dae gemaaken…

    Continue Reading


  • Ons mag die Naam van die Heer nie misbruikdeur ‘n valse eed of vloektaal te gebruik. (Lev 24:11-16, Lev 19:12)Jy kan ook Sy Naam onteerdeur onnodig te sweer. (Mat 5:37; Jak 5:12). As ons stilbly as ander dit kwytraakis ons net so skuldig aan hierdie saak. (Lev 5:1, Spr 29:24).Ons moet vrees en eerbied vir…

    Continue Reading


  • Pas op! Die lewe is vir julle op die spel.Oor julle afgode gaan God die oordeel vel!Moenie op diere, die son of maan vertrou –God het dit alles gemaak, onthou. (Deut 4:15-19). Met wie kan julle God dan vergelyk?‘n Ambagsman giet ‘n beeld wat mooi lyk,of kap hom uit hout wat nie vrot,en so oortree…

    Continue Reading


  • Een: Ek is God

    Dit is My eerste gebod:Naas My, geen ander God! (Eks 20:3)As jy op iets anders in my plek vertrou,het jy hierdie gebod nie gehou! Al lyk gemaakte gode soms pragtig,Ek is die Skepper: God almagtig! (I Kron 16:26)Onsedelikheid en gierigheid is ook ‘n god,ja, aardgesindes: Die verderf is julle lot. (Ef 5:5, Fil 3:18-19) As…

    Continue Reading


  • Wees dankbaar

    God het my van sonde bevry,daarom vul dankbaarheid my.Skielik word my las verlig –die wet is nou nie meer ‘n plig. Ek wil net één God dien,afgode wil ek glad nie sien. Geheilig is sy grote Naamwant Hy vat al my blaam! Sonder die rus op dag sewe,kom ek nie meer deur die lewe. Dis…

    Continue Reading


  • Ek bely

    Vergewe my dat ek stryom my sonde te bely.Gee my die insigom te lewe in U lig. As mens is ek stukkendonder sondelas gebukkend: Ek het op my geld en goed vertrou,en so die eerste gebod nie gehou. (Eks 20:3)Omdat ek nie in vertroue tot U nader,verwerp ek so My hemelse Vader… (I Joh 2:23,…

    Continue Reading