Tree B van Z deur die Bybel: Sondeval

Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons die tweede van ses en twintig treë deur die Bybel gegee het. Die video is 45 minute en ongeveer 315Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar jy die resolusie minder of meer kan maak sodat jy die data gebruik kan afspeel teenoor die kwaliteit wat jy wil sien op die skerm.

Hier is die PDF van die aanbieding: Die sondeval PDF.

Tree-2-van-26