Category: Gedigte
-
Die volk is uit Egipte uitmet ‘n wolkkolom vooruit. (Eks 13:20-21)Die Farao het hulle agterna gejaagmaar die wolkkolom het hulle vertraag. (Eks 14:19-20) In die woestyn, as die wolk gaan staan,het die Israeliete daar kamp opgeslaan.As die wolk dan weer oplig en vertrek,het die Israelietde weer verder getrek. (Num 9:15-23, Eks 40:36-38) Toe Moses die…
-
-
Die wil van God is dat jy heilig moet wees ( I Tes 4:3)anders verwerp jy God en die Heilige Gees. (I Tes 4:8)Ja, jy moet rustig lewe,met jou eie sake jou strewe. ( I Tes 4:11) Ek wil julle leer wat met ontslapenes gebeur,sodat julle nie sonder hoop sal treur. (I Tes 4:13)Jesus se…
-
Met my planne hardloop ek voort,sonder om te vra: Waar is U noord?Here, ek het my lewe vol geprop,maar U het my nou gestop. Soos Israel, het ek vir die vyand bang geraaken bondgenootskappe in Egipte gaan maak.Maar dit was sonder U gewees,dat was nie onder leiding van U Gees. (Jes 30:1) Here, U vat…
