Category: Gedigte
-
-
-
Here, saam met almal wat U dien,bid ons vandag uit Psalm negentien: O God, die hemel getuig van U magdie uitspansel van U hande se krag.Soos een dag die berig vir die volgende gee,so deel die een nag die volgende mee. Sonder spraak en sonder woordeonhoorbaar is hulle akkoorde,tog gaan van daar ‘n boodskap uiten…
-
Ek wil knielend in gebed voor U kom staanvir die gemeenskap van gelowiges wat deur U bestaan,Ek bid dat U deur U Geesdie innerlike krag in hulle sal wees (Ef 3:14-16) Laat Christus, deur hulle geloofin hulle woon, soos beloof.Gee dat hulle in die liefde gewortel sal wees, die liefde van die Vader, Seun en…
-
O God, van ons Here Jesus Christusdankie vir my vriende se geloof in die Here Jesusen van hulle liefde vir al die gelowigesen daarom is dat wat in my gebed is: Ek bid dat U, aan wie die heerlikheid toekom,deur U Gees hulle die wysheid sal laat bekom,dat hulle U werklik diep sal leer kenen…
-
Ek wil U o God, die Vader loofwant ek het gehoor van my vriende se geloof. (Kol 1:3-4)Daarom sal my gebede na U onophoudend weesdat U hulle al die wysheid en insig sal gee, deur U Gees. (Kol 1:9) Here help hulle dat hulle na U wil sal streween so sal doen wat U verlang…
-
O Vader, ek bid vanoggend Filippense een vers nege tot elfvir my, maar ook al die ander wat graag in U Woord delf. Ek bid dat ons liefde sal bloeial hoe meer sal toeneem en groei.Dat ons so begrip en ‘n fyn aanvoeling sal kry,sodat ons dit wat saak maak kan onderskei. Sodat wanneer U…
-
Here, laat Jakobus drie vers twaalf my leerdat U my vandag waarsku om my tong te beheer. Here vir perde sit ons ‘n stang in die bekom hom sturend na links of regs te trek.Groot skepe word deur winde aangedryfnet so is die tong die roer van mag vir die lyf. (Jak 3:1-5) ‘n Groot…
-
Hoe julle geloof en volharding nou lyk, onder al die vervolging wat julle moet verduur, is alles ‘n bewys van God se oordeelsuur, Ja, Hy het julle geskik geag het vir sy koninkryk. (II Tes 1:4-5) Nee, die dag van die Here is nog nie hier:Die wettelose mens moet eers verskyn.Hy is bestem vir die…
-
