Category: 04 In ballingskap
-
Ek is die magtigste koning verseker: Kyk, ek drink uit hul God se beker!Juis in daardie glorie uurskryf ‘n hand op die muur: (Dan 5:5-8) Getel, getel, geweeg en verdeel.Dis Ek wat met konings speel.Die koning het van vrees gebewe.Dié nag was die einde van sy lewe. (Dan 5:25-30)
-
Wie nie buig en die beeld aanbid,sal ek in hierdie brandoond sit! (Dan 3:4-7)Sadrag, Mesag en Abednego het nie gebuigen moes voor die koning getuig…Besef julle dat julle net dié kans het –watter god sal julle dan uit my mag red? (Dan 3:8-15) Sadrag, Mesag en Abednego gaan toe voortom koning Nebukadnesar te antwoord: Ons…
-
Nebukadnesar het hom oor ‘n droom ontstel.Hy vra toe sy wyses om die betekenis vir hom te vertel.“Mag u lank lewe. Ons sal u droom vir u kan uitlê,maar wat u gedroom het, moet u vir ons sê.” (Dan 2:1-4) “As julle my nie die droom en sy uitleg gee,sal ek julle in stukke kap…
-
Hierdie boek wou Israel leer:Ten spyte van die ballingskap se seer,God bly altyd in beheer. Konings dink hulle sal altyd regeer,maar elkeen lê die tuig weer neer,want God is in beheer. Nebukadnesar wou homself vereer,maar selfs die vuuroond is gekeer.Hy moes soos ‘n dier gras verteeren so het Nebukadnesar hom bekeer,want God is in beheer.…
-
-
-
-
-
-
Klaagliedere is ‘n interessante boek,elke vers begin met ‘n letter van die alfbet.In sy middel moet jy die boodskap soek:Dis net God wat uit die nood kan red!
