Tag: Rigters


  • Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…

    Continue Reading




  • Byvrouontrou.Haar gaan kryoorgebly. Gibea veilig?Onheilig…Verkrag.Doodsnag. Opgesny.Versprei.Gruweldaad:Ons moet praat! God gehoor.Geveg verloor!Berou.Vertrou. Vyf en twintig duisend lewens verloor.Net ses honderd by die rots oor.Geen vroue.behoue. Bet-El berou.Altaar gebou.Jabes ontrouvat hul vrou. Meisies dans.Gebruik die kans.Gryp ‘n vrouom stam te bou… Geen koning.Eie woning.Waaroor die betoog?Reg in my oog! Mens sonde.Jesus wonde.Mens ontrou.God getrou.

    Continue Reading


  • Reg in eie oë

    Miga se ma het haar silwer gesoeken die man wat dit gesteel het vervloek.Toe Miga, haar seun, sy sonde teen haar bely,het sy die silwer aan die Here gewy. (Rig 18:1-3) Maar hulle het die ware God versaaken ‘n afgodsbeeld daarvan gemaak.In daardie tyd het Israel nie ‘n koning gehad:Wat reg is en eie oë…

    Continue Reading


  • Drie honderd jakkalse aan hul sterte gebind,het die Filistyne se koring en boorde verslind. (Rig 15:1-8)Ons sal moet verstaanwaar kom sy krag vandaan… Met die kakebeen van ‘n donkie in sy handemaak hy ‘n hoop van duisend lyke van vyande. (Rig 15:14-17)Ons moet dringend verstaanwaar kom sy krag vandaan… Hy het die stadspoort, kosyne en…

    Continue Reading


  • Simson se troue

    “Ek gaan met ‘n Filistynse meisie trou.”“Kry eerder onder jou eie volk ‘n vrou?”Sy ouers het nie besef alles kom van die Here af.Hy wou ‘n geleentheid skep om die Filistyne te straf. (Rig 14:1-4) Met die sterkte van die Heerhet Simson ‘n leeu verskeur.Later oppad troue toe het hyheuning in daardie karkas gekry. (Rig…

    Continue Reading


  • Die Israeliete het nog ‘n keergedoen wat verkeerd is in die oë van die Heer.Hy het hulle oorgegee in Filistynse magmaar ook in dié verhaal wys God Sy krag… (Rig 13:1) Manoag se vrou het in kinderloosheid gekwyn.Die Engel van die Here het aan haar verskyn:“Jy sal ‘n seun in die wêreld bring,jy mag niks…

    Continue Reading


  • Jefta

    Die Ammoniete het by Gilead kamp opgeslaanWie sal as leier teen hulle op kan staan? (Rig 10:17-18) Jefta was ‘n seun van Gilead. Hy was ‘n dapper soldaat. As prosituut was sy ma onguur,sy broers het hom weggestuur… (Rig 11:1-3) As hulle God in gebed sou vra,sou hulle hulle anders gedra? Die Ammoniete was tot…

    Continue Reading


  • Gideon

    Die Israeliete het gedoen wat verkeerd is in die oë van die HeerWeer moes hulle die les met onderdrukking leer:Hulle moes langs bergstroompies in grotte blyen het niks van hul lande se opbrengs gekry. (Rig 6:1-5) In Egipte was julle gedompel in slawerny,Ek het julle uit daardie verdrukking bevry.Julle het hierdie land gekry sonder om…

    Continue Reading