Tag: Rigters
-
Na Ehud se dood het die Israeliete weer gedoen wat verkeerd is in die oë van die Heer.God het hulle oorgegee in Jabin se mag.Nege honderd strydwaens was Sisera se krag.Twintig jaar het hulle onderdrukkend gely,daarom het hulle gebid dat God hul bevry. (Rig 4:1-3) Debora, die vrou van Lappidotis as leier gekies deur God.Sy…
-
Toe die Israeliete weer afdwaal,begin die siklus hom herhaal.Eglon het die Palmstad verslaanen die volk word sy onderdaan. (Rig 3:12-14) In nood het gebede weer opgeskieten God stuur Ehud die Benjaminiet.Hy was sterker in sy linkerhandmet ‘n swaard aan die ander kant. (Rig 3:15-18) Ehud het aan Eglon belasting betaalmaar by Gilgal draai die verhaal.Afgodsbeelde…
-
Die Here het van die nasies met rus gelaatsodat die volk in oorlogservaring kon baat.Hy wou ook kyk of hul gehoorsaam sou weesin wat sy gebooie en voorskrifte lees. (Rig 3:1-5) Die Israeliete het met die ander nasies begin trou – dit het gelei dat hulle hul afgode begin vertrou…God het hulle deur die vyand…
-
Here, wie moet eerste gaan veg?Juda is eerste – maak julle reg.Ek gee die land in jou magen so wen Israel die eerste slag. (Rig 1:1-4) Hulle het Adoni-Besek se duime en tone afgesny.“Ek het dit met sewentig konings gedoen,” sê hy.God het dit alles gesienen my die straf gegee wat ek verdien. (Rig 1:5-7)…
-
Die boek is soos volg verdeel:Finale oorwinning was ‘n miete.Kompromie: Leef met Kanaäniete.Konflik: Oorlog met Kanaäniete.Gevolg: Leef soos Kanaäniete.Ja, moenie met sonde speel! Finale oorwinning was ‘n miete:Israel is wel die beloofde land in,maar al die volke is nie oorwin.As toets is van die vyand gelaat:Sou hul God vertrou of verlaat? Kompromie: Leef met Kanaaniete.Die…
-
-
-
-
