Tree H van Z deur die Bybel: Beloftes vervul

Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 8 van 26 treë deur die Bybel gegee het. Die video is 55 minute en ongeveer 360 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die...

Jerigo

Rondom Jerigo was hoë mure gebou.Dit het al hulle vyande uitgehou. (Jos 6:1) Julle moet priesters met ramshorings vat,loop dan vir ses dae een keer om die stad.Op dag sewe moet julle sewe keer daarom haas,die priesters moet dan op die ramshorings blaas.Ek laat die...

Josua se laaste toespraak

Josua se laaste taakwas hierdie toespraak: Julle het telkens gesien,God gee wat julle nie verdien.Die getroue God moet julle loof:Hy gee die land soos Hy beloof. (Jos 23:1-5) Julle moet sterk staan in die uitvoering van die wet.Moenie links of regs afwyk van dié...

Kaleb se reuse geloof

Die land loop oor van heuning en hier is van sy vrug,maar ongelukkig moet ons ook oor die reuse berig:Ons het die afstammelinge van die Enakiete daar gesien!Soos nietige sprinkane sal ons die dood daar verdien… (Num 13:30-33). Kaleb het die tien stilgemaak:Ons is...