Tag: Job
-
Job:Luister na my en gee vir my omKyk na my en staan verstom.Waarom mag ek nie my ongeduld betoon –Ek kla by God sonder om Hom te verloon? (Job 21:1-5) Die goddeloses se lewensbestaan:Waarom word hulle ryk en vernaam?Vrede, voorspoed en vrugbaarheid –om God te dien is sinloosheid. (Job 21:6-15) Van hulle bly ek eerder…
-
Toe het Job weer gepraat: Dink julle net julle het raad? (Job 12:1-2) Vra eerder die diere om julle te leer,die voëls om te vertel van die Heer.Hulle weet God het alles gemaak,dié wysheid kom soos jy ouer raak. (Job 12:7-12) By God is wysheid en krag, by Hom is raad, insig en mag. (Job…
-
Job:Wie kan sy saak teen God kan wen?Jy sal nie eers een vraag uit duisend ken!Hy het die hemel soos ‘n tent gespanHy hou die golwe van die see in bedwang. (Job 9:1-13) Hoe kan ek antwoord as Hy spreek?Ek sal my Regter om genade smeek.Al is ek onskuldig in die saak,my woorde sal my…
-
Job:As die skaal my ellende ‘n gewig moes gee,sou dit swaarder weeg as die sand van die see. (Job 6:1-3)Help my om te verstaan, dan sal ek stilbly.‘n Bestraffing van julle is nie wat ek wil kry. (Job 6:24-25)Wie medelye met ‘n vriend as ‘n las beskouis soos ‘n droë spruit, vir hom wat dors…
-
Job se vriende het hulle klere geskeuren saam met Job in stilte getreur. (Job 2:12-13)Wie sou ooit kon raaidat Satan hul troos sou verdraai… Job:Ag, was die dag van my geboorte tog nie daar – Dan was ek van hierdie smart gespaar. (Job 3:1-10)Waarom was ek nie maar ‘n dood gebore kindwat in die graf…
-
Job was vroom, ja, amper volmaak.Hy was opreg besig met God se taak.‘n Godvresende was hy en het die kwaad vermy. (Job 1:1 1853 en 1983) Hy was met sewe seuns en drie dogters geseënen God het aan hom groot rykdom verleen.Soms het sy kinders saam fees gevierdan het Job hulle gereining deur die offer…
-
