Tag: Job
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
-
O God, gee ons soveel kennis van U wetdat selfs al kry ons soos Job swaar,mense van ons sal kan verklaar:Hierdie is ‘n man wat wysheid het. Laat U Gees ons binneste dwingom oor U weldade te singSoos nuwe leersakke van wynlaat my oopbars en U lig laat skyn. Ons bid vir die in Job…
-
O God, gee ons soveel kennis van U wetdat selfs al kry ons soos Job swaar,mense van ons sal kan verklaar:Hierdie is ‘n man wat wysheid het. Laat U Gees ons binneste dwingom oor U weldade te singSoos nuwe leersakke van wynlaat my oopbars en U lig laat skyn. Ons bid vir die in Job…
-
‘n Storm het losgebreeken God het daaruit gespreek (Job 38:1)Wie is dat wat my raadsbesluitsonder enige kennis probeer stuit? (Job 38:2, 1953)Maak jou reg om te stry:Ek sal vra, antwoord jy My. (Job 38:3) Ek het die aarde se fondament gelêWaar was jy toe? Kan jy sê?Waarop is sy voetstukke neergesit?Wie het hom aanmekaargesit?Dié oggend…
-

God Het jy my dienaar Job gesien? 1:8 Daar is niemand wat my só opreg dien. Satan U beskerm hom en maak hom ryk Hy sal U vervloek as dit van hom wyk. 1:11 Job Die Here het gegee en neem toe weer Prys die naam van die enigste Heer! 1:21 Job se vrou Al…
-
God:Het jy my dienaar Job raak gesien? (Job 1:8)Daar is niemand wat my só opreg dien.Satan:U beskerm hom en maak hom rykHy sal U vervloek as dit van hom wyk. (Job 1:11) Job en sy vriende het pratend gesoekna die oorsaak uit elke moontlike hoek. (Job 3-37)Daarna het God uit die stormwindbegin praat met Job,…
-
My beste jare is verby,toe was God nog by my.Ek het oral voorspoed geniet,dikmelk en olie is op my uitgegiet. (Job 29:1-6) Daardie tyd het ek na die stadspoort gegaanen jongmanne het in respek opsy gestaan.Ou manne het eerbiedig opgestaan,die vernames se stilte het eer beaam. (Job 29:7-10) Ek het roepende armes gered,weeskinders gehelp met…
-
Bildad, het jou gepraat my nou gebaat?Met wie se hulp het jy nou gepraat? (Job 26:1-4)Al voel dit of God net fluister,sal ek eerder na Hom luister: Die hemel het God oor die leë ruimte gesprei.Die aarde laat hang waar niks is nie – dit doen Hy!Hy maak water in wolke bymekaar.Hulle skeur nie oop…
-
As ek maar geweet het waar om God te vindsou ek na sy woonplek toe gaan as kinden my saak vir Hom vertel, my pleidooie aan Hom stel. (Job 23:1-4)As ek my onskuld by Hom afsmeek,sal my Regter my mos vryspreek? (Job 23:5-7) Maar ek is moedeloos – Ek kry Hom nie oos.Al soek ek…
