Category: Gedigte


  • Die Woord

    As jy in die ewigheid terug staar:In die begin was die Woord daaren die Woord was by Goden die Woord was self God. (Joh 1:1-2) Alles het deur Hom tot stand gekom.Ja, niks het ontstaan sonder Hom.In Hom was daar lewe – die Lig aan mense gegewe. (Joh 1:2-3) Die skynende Lig wat duisternis kloof,kon…

    Continue Reading


  • In vandag se gejaagde lewe,wil my moed my amper begewe: Almal jaag net na groter wins.Koud en hard is nie meer ‘n kuns.Aandele, bonusse en ‘n groter pakket –Net beskore vir die wat reeds baie het… Meer met minder, groter effektiwiteitmet afleggings ‘n groot waarskynlikheidDie maalkolk suig ons na binne – Hoe bly ons by…

    Continue Reading


  • Vir die vrou het God gesê:Jy sal met pyn kinders hê.Na jou man sal jy smag,maar oor jou het hy mag. (Gen 3:16) Adam, omdat jy jou eie eer soek,is die aarde deur jou toedoen vervloek.Net deur harde werk sal jy eet,jou einde is stof, moet jy weet. (Gen 3:17-18) God het vir hulle velklere…

    Continue Reading


  • Sondeval

    Adam was alleen.Eva uit ribbebeen. (Gen 2:22-24)Die slang was listig.Eva eet rustig. (Gen 3:1-6) Adam eet saam,Eva is skaam.Klere van blaar,God weet klaar. (Gen 3:7-11) God jaag uit.Slang wil byt.Eva ‘n onderdaan.Adam werksbestaan. (Gen 3:14-19) Ek eet saam:o, so skaam!Ek wil skuil,my klere vuil… Tweede Adam kom:Alle straf op Hom!Ek van sonde vry:Wit klere gekry!…

    Continue Reading


  • God regeer

    U hou alle dinge in stand.Ja, alles is in U hand. (Heb 1:3)Nie eers ‘n haar val van my hoofsonder U wil, het U beloof. (Luk 21:18) U is ten volle in beheer.U is die een wat regeer. (Heb 1:4)Al voel dit soms U moes keer,selfs dan was dit U wil, o Heer. (Gen 50:20)…

    Continue Reading


  • Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mensas ons verteenwoordiger, ons beeld, is My wens,sodat hy kan heers oor die vis in die see,die voëls in die lug, en die diere daarmee.” (Gen 1:26-27, Ps 8:4-9) As Sy beeld moet ons reflekteerhoe lyk God se heerlikheid en eer.Sodat ander mense Hom kan sienen lus…

    Continue Reading


  • God het die hemel en aarde geskepdeur net eenvoudig woorde te rep.Die Gees het op die waters gesweef.God het gesê en toe begin dit leef. (Gen 1:1-3) In die begin was die Woord daarSelf is Hy God, word daar verklaar.Alles het deur Hom tot stand gekom,ja, alles het ontstaan deur Hom. (Joh 1:1-3, 1953) Hy…

    Continue Reading


  • God se magtige skeppingsdaadkom bloot deur net te praat (Gen 1)Die hemel getuig van Sy mag,die uitspandel besing Sy krag (Psalm 19:1-3)Hy het die mens geskep tot Sy eer. (Gen 1:25-26, Jes 43:7)Ja, alles is geskep vir en deur Jesus, ons Heer. (Kol 1:16)      Satan het kom leer:     Soek jou eie eer……

    Continue Reading


  • God het alles in ses dae gemaak:deur Sy stem, die skeppingstaak. (Gen 1,2)      Adam en Eva het van die boom geëet      en straf word vir die mensdom afgemeet. (Gen 3).          Buite die paradys word nuut begin           ‘n geslagsregister lei die tydperk in.…

    Continue Reading


  • Genesis

    In Genesis een tot elf,kan jy gerus maar delf. Daar was vier oer gebeure:Skepping, sondeval,vloed en toringmal. In die res van die boekkan jy ook maar soek. Daar was vier groot here:Abraham, as volksvader geag.Isak amper as lam geslag.Jakob van bedrieg na eer.Josef leer God in beheer. Maar as jy die kern soekvan hierdie eerste…

    Continue Reading