Tag: Psalms
-
-
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
Wees my genadig, o God, in u troue goedhartigheid,wis my oortredings uit in u groot barmhartigheid!Was my skoon van my vreeslike skuld,reinig my van my sonde, uit U geduld! (Ps 51:3-4) Ja, my oortredings is diepe kennisen van my sonde bly ek altyd bewus.Teen U alleen het ek gesondig in onvermoë,ek het gedoen wat verkeerd…
-
Here, saam met almal wat U dien,bid ons vandag uit Psalm negentien: O God, die hemel getuig van U magdie uitspansel van U hande se krag.Soos een dag die berig vir die volgende gee,so deel die een nag die volgende mee. Sonder spraak en sonder woordeonhoorbaar is hulle akkoorde,tog gaan van daar ‘n boodskap uiten…
-
Ek buig in aanbidding voor U HERE, se glansryke heerlikheid.Ek erken U as HERE, soos Moses met my skoene uit…Ek erken, HERE, dat U majesteit en krag groot is.Ek erken, HERE, die majesteit van U Naam. U stem, o HERE, kom oor magtige waters heen.U stem, o God van majesteit laat dreun.U stem, o HERE,…
-
o Here, ek bid vir die wat ek bedien,dat hulle psalm honderd sewe en twintig sal sien, Van hulle is heeldag besig om te swoeg,hulle werk trek hulle in al van vroeg…Hulle gun hulleself nie eers tyd om by U voete te sit.Hulle inspanning vir brood laat hulle vergeet om te bid… Laat hulle weer…
-
O God, ek bid vandag uit Psalm eenvir mede gelowiges, ja vir U dogter en seun: Vir hulle is my hart se wens,om die geluk te vind as mens,wat nie saam met die raad van goddelose gaanen nie op die pad van die sondaars staan.Ek wil veral vanoggend vir hullle bid,dat hulle nie in die…
-
Vir U wingerd het U die nasies uitgedryween het U ons as stok geplant vir druiwe. (Ps 80:9)Ons wortels het gegroei onder U seën (Ps 80:10).en het aan die berge sy skadu verleen. (Ps 80:11) Waarom het U ons mure afgebreek? (Ps 80:13)Verbygangers kan hulle toe wreek. (Ps 80:13)Ons is soos ‘n onkruid verbrand –…
-
Here, ek smag om in te gaan,maar ek moet op die drumpel staan. (Ps 84:11)Hoe lief het ek U woning Heer,met alles wat ek het, wil ek U eer! (Ps 84:2-3) Selfs die mossies het ‘n nes by U altaar.Tot die swaeltjie bring haar kindom rus en vrede in U huis te vind.Ai, hoe wens…
