Tag: Psalms
-
-
Die Amerikaanse verkiesing het almal op hol.Uitsprake in ons eie land laat bloed in jou are stol.Korrupsie in die regering in aan die orde van die dag.Vir die gewone burger lyk dinge donker soos die nag… Moet jou nie oor skelms en skurke bekommer,soos gras en groenigheid verdwyn hul sommer.Vertrou op die Heer se beloftes…
-
Oppad na die ewige Jerusalem,is ek ‘n pelgrim, hoor my stem: As vreemdeling het ek geleer (Psalm 120)dat ek U ewige vrede begeer. Ek stap tussen gevaarlike berge deur, (Psalm 121)my hulp kom net van die Heer!Hy beskerm my teen gevaar,dag en nag sal Hy my bewaar. My eindpunt is die huis van die Heer,…
