Tag: II Timoteus
-
Die oorwinnaarskroon (II Tim 4)
Voor God en Christus Jesus wil ek jou beveel,want Hy is die een wat kom om te kom oordeel: (II Tim 4:1) Verkondig die Woord!Gaan daarmee voorttydigen ontydig. (II Tim 4:2) Weerlê, bestraf en bemoedigmet geduldige onderrig,want ‘n tyd kom weldradat mense die gesonde leer nie gaan verdra… (II Tim 4:2) Hulle volg net wat…
-
Die bose en die kwaad – het jy raad? (II Tim 3)
Die bose se tydDit moet jy weet: in die laaste daebring die bose swaarkry en plae (II Tim 3:1)Hierdie laaste dae het beginmet Jesus se koms die wêreld in. (Joh 2:18, Heb 1:2, I Pet 1:20)Aan die einde van die laaste dae kom Hy weertot dan toe word die kwaad net meer en meer. (Mat…
-
Die fondamente (II Tim 2)
Wees sterk deur Jesus se genade.Wat jy my hoor getuig het oor ons Heer,moet jy aan betroubare manne leer.Dra jou deel in ontberings se kwade,soos ‘n goeie aktiewe soldaat,wat Christus Jesus tevrede laat. (II Tim 2:1-3) ‘n Atleet kan net in die prys deel,as hy deelneem volgens die reël.Die boer, wie se hande deur harde…
-
Blaas die vuur aan (II Tim 1)
Van Paulus, ‘n apostel,gestuur deur God se wil:Die lewe in Christus Jesus,is wat die inhoud van my boodskap is. (II Tim 1:1) Aan Timoteus, my geliefde kind,mag jy in hierdie boodskap vind:Genade, barmhartigheid en vredevan God die Vader en Jesus, die rede. (II Tim 1:1) Ek dank God en bly Hom loofas ek dink aan…
-
Die Woord (II Timoteus oorsig)
Die evangelie van onverganklike lewe is waar:Dié genade is nou aan ons geopenbaar. (II Tim 1:10)Volg in geloof en liefde die Woord wat jy lees.Bewaar dit deur die inwoning van die Gees ( II Tim 1:13-14). Bly by wat jy geleer en en wat jy vas glo –dít is wat jou lei tot verlossing van…
-
Oorsig, II Timoteus
-
Gebed: II Tim 3:16-17
O God ek bid uit twee Timoteus drie vers sewentienek bid dit vir my, maar ook vir die mense wat ek bedien: Die hele Skrif is deur U geïnspireer:Dit het groot waarde om ons te onderrig en leer,om die bose se dwaling te bestry,om al die verkeerdhede te vermy,om ‘n regte lewenswyse te verstaan,waarin ek,…