Tag: Hebreërs

  • Luister vandag nog!

    Kom ons jubel tot eer van die Heer.Laat ons juig oor die rots waar ons redding vind.Laat ons na Hom toe gaan met lof en eer,want ons is die Here, die magtige, se kind. (Ps 95:1-7). As julle vandag maar na Hom wou luister… (Heb 3:7) Moenie hardkoppig wees soos destyds in die woestyn:Julle voorvaders […]

  • Glo jy deel in die heerlikheid daarbo!

    Ons is vir die Here afgesonderen deel aan die hemelse roepingswonder.Let daarom noukeurig op Jesus, want Hyis die Hoëpriester van die geloof wat ons bely. (Heb 3:1) Moses was die grootste man, onthouhy was in die huis van God getrou. (Heb 3:2)Jesus het egter die geestelike huis gebou. (Heb 3:4-6, I Pet 2:4-5).Hy is hoeksteen […]

  • Gryp die boodskap vas

    God het ons verdere guns verleen:Nou praat Hy deur Sy Seun! (Heb 1:1).Sy boodskap moet julle nie mis,want kyk net wie Hy is: Deur Hom is die wêreld gemaak.God het Hom erfgenaam van alles laat raak. (Heb 1:2).Jy sien die heerlikheid van God uit Hom straal, maar tog het Hy vir jóú sonde betaal! (Heb […]

  • God praat met jóú

    In die verlede het God op baie maniere gepraat: (Heb 1:1)Mense kon Sy stem hoor in die natuur. (Ps 19:2-5, Rom 1:19-20).Hy het ook deur drome sy boodskap gelaat (Gen 28:12-15).Profete het dringend geroep tot die laaste uur, (Jer 16:1-4). maar nou… het Hy ons verdere guns verleen:Nou praat Hy deur Sy seun! (Heb 1:1).Sy […]

  • Jesus, jou krag vir lam knieë (Hebreërs).

    Vir die wat se hande so slap hangJa, jy wat die uitkoms so verlang: As Jesus se kommunikasie jou hart aanraak,besef jy Hy is die Hoëpriester, so volmaak!Met Hom as rolmodel in jou lewe,kan jy na die uitpunt strewe! Deel 1: As Jesus se kommunikasie jou hart aanraak…In die begin het God op baie maniere […]

  • Ontdek Levitikus en Hebreërs, Graad 7-9

  • Ontdek Levitikus en Hebreërs, Graad 3-6

  • Ontdek Levitikus en Hebreërs, Graad 1-2

  • Oorsig Levitikus en Hebreërs