Ek het twee verse uit elke Bybelboek gekies en dit berym om so ‘n geheelbeeld te gee van die Bybel. Daar is so baie temas in die Bybel dat dit moontlik sou wees om dieselfde ding te doen met baie verskillende uitkomste. Ek glo die Gees het my wel gelei dat ek nie ‘n vooraf opgestelde tema in gedagte gehad het nie, maar met die uitgangspunt gegaan het van, as ek net twee verse mag kies, wat sou die kernverse van die boek wees. Daarmee saam het ek die volgordes van die boeke verander en hier en daar ‘n stukkie ingesit om die kronologiese lyn deur die Bybel te behou. Sit genoeg tyd opsy dat jy dit kan deurlees sonder onderbreking. Ek hoop dit stimuleer jou om weer jou hele Bybel deur te lees!
Oorsig-gedig
Leave a Reply