Author: totueer
-
-
-
Van Petrus, ‘n apostel van Jesus Christus.aan uitverkore vreemdelinge wat reg oor die wêreld is. (I Pet 1:1) Soos God die Vader dit vooraf bestem het (wat ‘n wonder!)het Hy julle uitverkies en deur die Gees afgesonderom aan Hom gehoorsaam te wees (met alles wat jy is!)en besprinkel te word met die bloed van Jesus…
-
As jy saam met die klank die Bybelteks en woorde vir lees, maak hierdie PDF saam met dit oop: I Petrus 1:1-12 in PDF Lees gerus ook my gedig oor hierdie gedeelte: Vreemdeling vreugde
-
-
-
Die leiers van Juda het voor my gesittoe neem die mag van die Here my in besit.Ek het deur die lug na Jerusalem gegaanen voor die afgodsbeeld gestaan. (Eseg 8:1-4) Ek moes die voorhof muur afbreekom te sien wat die leiers wegsteek.Daar het hulle afskuwelike gode gedien,want hulle dink God kan dit nie sien… (Eseg…
-
Esegiël is weggevoer om te vertolkGod se wonderlike plan vir Sy volk.Op die dag om Pasga voor te bereihet hy hierdie visioen gekry. (Eseg 40 :1-4) In my vorige visioen was God se daadom die tempel, Sy woning, te verlaat… (Eseg 11:23).By die oospoort van die tempel val ek neer,dit was gevul met die teenwoordigheid…
-
Verkondig aan die berge van Israel My woord:Julle is verneder, geplunder en sonder boord.Edom het met genot alles vir hulself gebuit,Ek haal My gloeiende woede op hulle uit. (Eseg 36:3-7) Ek sal julle weer versorg en beplant.Ek sal My volk terugbring na die land.As ek die puinhope herbou,sal julle my as Here onthou. (Eseg 36:8-12)…
-
Mens tree op as profeet,sodat die herders weet:Julle herders moes na my kleinvee kyk,maar julle het net julself verryk. (Eseg 34:1-2) Julle moes die swakkes dra,dokter, dié wat van siekte kla.Hul wonde toedraai in ‘n doeken die wat verdwaal het gaan soek. (Eseg 34:3-4) Maar julle het wreed en hard regeer!Ek moes jul verstrooi, sê…