Gebed: Mat 7:24-27

Gebed: Mat 7:24-27

Foto geneem tydens ‘n uitreik na Zimbabwe saam met Topia Rotsmense O God, gee vanoggend vir my insiguit Matteus sewe vers vier en twintig: Laat my na U Woord luister en dit vertrou.Ja, soos ‘n verstandige wat sy huis op ‘n rots bou.As storms en winde oor my huis...

Gebed: Mat 4:4, Deut 8:2-5

O God, sal U my tafel vandag versiermet Matteus vier vers vier: U het die volk vir veertig jaarin die woestyn gelei en gespaar.U het dit gedoen om hulle nederig te maaken om te toets of hulle gehoorsaam sou raak. U het hulle honger laat leien hulle toe manna laat...

Paasfees (Saterdag)

Op die Saterdaghet Satan gewag:Jesus is die graf inhet ek oorwin? Die gesig van die boekrol is met my gedeel:Beide kant vol geskryf en met sewe seëls verseël.Ek het bitterlik gehuil en baie hartseer geraak,want niemand was waardig om die boek oop te maak! (Op 5:1-3)...

Paasfees (Sondag)

Wat jy nog van Paasfees moet verstaan,Jesus het die Sondag uit die graf opgestaan! (Mark 16:9)Hy het die dood oorwinen opgevaar die hemele in. (Rom 8:34) Hoe vertroostend vir ons Sy taak:”Ek het reeds vir julle sonde betaal -Ek gaan om vir julle plek gereed te...